Liezel's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Yugan G - Jul 2024
Algehele gradering
Great value for money accommodation at a fantastic destination.
Liezel's Place se terugvoer
Thank you so much for your positive review. I am glad that you enjoyed your stay.
Magdalena M - Jun 2024
Algehele gradering
Plekkie is netjies, veilig en waarde vir geld.
Liezel's Place se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Bronwyn H - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay place was perfect.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Bronwyn,
Your positive review is appreciated. I am glad you enjoyed your stay.
Kind regards, Liezel
Stanley P - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Stanley,
I am glad that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Liezel
Erika L - Sep 2023
Algehele gradering
Hartlik ontvang.
Liezel's Place se terugvoer
Liewe Erika
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.
Groete, Liezel
Lesley H - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable, well equipped and spacious.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Lesley,
Thank you for your kind review. I am glad that you enjoyed your stay with your doggies.
Kind regards, Liezel
Tanishka Du Plessis D - Mei 2023
Algehele gradering
Highly recommended. Comfortable and quiet.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Tanishka. Thank you so much for your positive review. I am glad that you enjoyed your stay.
Kind regards, Liezel
Ryan S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Liezel's Place se terugvoer
Hallo Ryan. Baie dankie vir jou goeie review. Ek is bly dat julle dit geniet het.
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect set up for our needs, large open plan lounge kitchen, comfy beds and spacious outdoor area.
Liezel's Place se terugvoer
I am glad that you enjoyed your stay.
Riaan J - Jul 2022
Algehele gradering
Good value for money and nice place.
Liezel's Place se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly. Groete, Liezel.
Garrett B - Sep 2021
Algehele gradering
Value for money. Very pleasant.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Garrett
Thank you for your positive review. I am glad that you enjoyed your stay.
Kind Regards
Liezel
Wessel V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Liezel's Place se terugvoer
Hallo Wessel
Ek is bly dat julle lekker gebly het en vriendelik ontvang was deur my ouers.
Groete
Liezel
Vaughn H - Okt 2021
Algehele gradering
Great stay, lovely braai area, enclosed and spacious.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Vaughn,
Your positive review is appreciated.
Kind regards,
Liezel
Melanie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was in 'n rustige buurt geleë, maar moes ongelukkig ver ry na middedorp en hawe-gedeelte waar die meeste restaurante en winkels is.
Koba K - Mrt 2020
Algehele gradering
Bou voort op goeie werk.
Liezel's Place se terugvoer
Hallo Koba
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Groete
Liezel
Gail B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, basies.
Liezel's Place se terugvoer
Hallo Gail
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat jou man en sy kollega vriendelik ontvang was deur die gasheer en vrou, my ouers.
Aan die onderkant van my kwotasie onder "Taxes en Extras" word aangedui dat gaste hulle eie handdoeke moet saamvat, maar ek sal seker maak dat ek dit in die vervolg ook duidelik maak in my kommunikasie aan die gaste.
Daar is plek vir een motor in die motorhuis, maar omdat die alarm van die motorhuis net deur die gasheer aan en afgeskakel kan word, verkies gaste om nie hulle motor in die motorhuis te parkeer nie.
Vriendelike groete
Liezel
Brenda W - Jul 2019
Algehele gradering
Liezel's Place is great spot in good location with everything we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Liezel's Place is 'n uitstekende plek met 'n goeie ligging met alles wat ons nodig gehad het.
Ons het lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Brenda,
I am glad you enjoyed the stay. Thank you for your positive review.
Kind regards
Liezel
Margaret V - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful homely atmosphere.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Margaret,
I am glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Liezel
Peter S - Feb 2019
Algehele gradering
A pleasant stay; a longish walk to the beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangename verblyf, lang stappie tot by die strand.
Aangenaam, lugtig en baie skoon, goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liezel's Place se terugvoer
Dear Peter,
Thank you for your positive review. I am glad your enjoyed your stay.
Kind regards, Liezel.
Alex R - Sep 2019
Algehele gradering
Nice clean and peaceful (no other people).
Liezel's Place se terugvoer
Hi Alex,
Thank you so much for your positive feedback.
Kind regards
Liezel
Dr Deidre J - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelukkig is een van ons familielede erg allergies.
Lees meerLiezel's Place se terugvoer
Beste Deidre
Die huis was skoongemaak voor okkupasie. Die huis is troeteldiervriendelik, en ek vra dus om verskoning indien daar 'n paar honderhare gemis was met die skoonmaak van die huis.
Die beddegoed was silwerskoon en word apart gestoor voordat dit oorgetrek word net voor okkupasie. Daar was ook 'n ekstra stel skoon lakens vir elke bed aangesien julle vir 12 dae daar gebly het.
Soos jy weet, woon my ouers in 'n aparte woonstel op dieselfde erf en hulle is die opsigters van die eiendom. Dit is nogal jammer dat jy nie sommer daar aan hulle genoem het dat jy ongelukkig is nie.
In verband met die stoep - die grond by Cape St Francis is swart grond en ongelukkig kan die stoep nou gevee word, maar as die wind waai kan dit oor 'n rukkie weer stowwerig wees. Julle was vir 12 dae daar en die stoep sou dus stowwerig geraak het van die swart grond.
Op my webtuiste word aangedui dat daar nie DStv en Wi-Fi is nie en dat gaste hulle eie DStv dekodeerder moet saam neem. Ek het ook spesifiek genoem van die DStv dekodeerder toe ek die kwotasie verskaf het.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak, maar soos ek gese het, kon julle dit aan my ouers genoem het dat julle ongelukkig was.
Groete, Liezel.
Carien K - Apr 2018
Algehele gradering
Skitterend!
Liezel's Place se terugvoer
Carien, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Liezel
Jacquie S - Jul 2017
Algehele gradering
Clean, affordable and will be back.
Liezel's Place se terugvoer
Thank you for your positive feedback Jacquie.
Kind regards
Liezel
Johann M - Jul 2017
Algehele gradering
Veilig en rustig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 76, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang