Life & Leisure Boutique Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Bernhard S - Apr 2024
Algehele gradering
Holiday stay.
Nic H - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay, thank you.
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer - dit is besonderse ervaring vir ons groep as ons mense die tydjie by ons kon geniet en so waardering en dankbaarheid deel. Baie dankie weer en hoop ons sien mekaar weer. Groetins Margie
Cicelia P - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek in Stellenbosch en omgewing.
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Ons harte klop warm as ons gaste gelukkig vertrek - dankie vir jou terugvoer en tyd om dit te deel met almal.
Ons kamers is lekker toegerus vir die koue - elektriese komberse aan of 'n lekker warm watersak, die vuur brand in die kaggel en ons winter spyskaart is reg vir ontbyt.
Kom verseker weer.
Stellenbosch is op sy mooiste.
Groetnis Margie en span.
Nana L - Apr 2024
Algehele gradering
Was meant to stay for one night and booked another night .
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Werner V - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, uitstekende gasvryheid, netjies.
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Werner, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, L&L span.
Zelda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Uit die boeke.
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Zelda, dit was 'n groot plesier om jou hier by ons te hê.
Ons sien uit daarna om jou binnekort weer terug te verwelkom.
Groete, Margie.
Sansie G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Linda S - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent.
Veronica F - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Goeie naand Veronica - baie dankie vir jou tyd en terugvoer - ons waardeer jou opregte komplimente
en wonder oor die sekuriteit wat jy wankelrig ervaar het? Net bevestig dat ons kameras reg rondom die gebou het, sekuriteit hekke, geëlektrifiseerde heining reg rondom, diefwering op grond vlak en 24 uur oop lyn na die buurtwag. Groen area wat professionele sekuriteit maatskappy patrolleer - 24 uur op hul pos is en in die strate is sterk kameras, met 'n buurt wat niks mis en dadelik rapporteer.
Beste en dankie vir jul ondersteuning en sien jul graag weer.
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Pieter. Ons gee aandag.
Helgaard M - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles was goed, maar die verblyf is bederf deurdat die vensterblindings almal stukkend is en verslons voorgekom het.
Yvette L - Feb 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Adri B - Feb 2015
Algehele gradering
Sal nie weer van hulle gebruik maak nie.
Life & Leisure Boutique Guesthouse se terugvoer
Ons is baie ongelukkig om te hoor dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie. Dankie dat jy die probleme wat jy ervaar het onder ons aandag gebring het. Die kamer wat aan jou geallokeer was, is die kamer tipe wat jy bespreek het, in ons Oude Hoek gebou. Ons sal wel kyk of daar dalk inligting is wat vir ons gaste ‘n wan-indruk kan gee en indien dit die geval is, dit regstel. Ons is ook jammer dat jy die diens as stadig ervaar het, en ons sal dit met ons personeel opvolg en seker maak dat dit verbeter. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te laat weet van jou ervaring.
Leida S - Nov 2013
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Mmaditshaba R - Sep 2013
Algehele gradering
Good
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang