Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Life & Leisure Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Life & Leisure Boutique Guesthouse is in die hartjie van Stellenbosch naby Kaapstad en is 'n unieke ruimte vir kunsliefhebbers en avontuurlustige reisigers.

'n Vriendelike verwelkoming en netheid is hier prioriteit. Die kamers het elkeen modern beligte kombuisies met eetgerei, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasseep, handdoeke en 'n snyplank op die wasbak met warm en koue water. 'n Verwelkomingspakkie word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie melk saambring.

Die gastehuis bied 9 unieke gastekamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed, en 'n moderne en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik.

Die gastehuis het 2 sitareas, 'n kroeg met voorraad en konferensiegeriewe met plek vir 12 afgevaardigdes. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en lei na die swembad in die binnehof.

Life & Leisure Guest House word beskryf is bekend vir Art Deco-meubels, helder kleure en speelse patrone. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers sowel as sakereisigers.

Die gastehuis spesialiseer in kleiner konferensies en fokus op die skep van individuele ervarings vir gaste. Die Yellow-kamer is die perfekte venue vir gaste om hul kreatiwiteit te laat seëvier en is perfek vir sakegeleenthede, spanbou of ander vergaderings.

'n Omsetter voorsien krag aan die ligte en WiFi tydens beurtkrag, maar ongelukkig sal die kragproppe dan nie werk nie.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Bernhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Holiday stay. Really well situated, beautiful guesthouse. The host was incredible!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nic H
Besigheidsreis
5.0
Great stay, thank you. Wonderful place and location. Easy walking distance from the heart of Stellies. Brilliant breakfast. Margie is a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Cicelia P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek in Stellenbosch en omgewing. Life & Leisure Guesthouse & Co-Living is sentraal geleë naby die botaniese tuine en is dus stapafstand va...
Sien meer
Mei 2023
Werner V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, uitstekende gasvryheid, netjies. Plek is onsettend netjies, diens was van uitstaande gehalte, besonderse ligging. Werklik waarde vir ge...
Sien meer
Apr 2023
Zelda E
Gesin met tieners
5.0
Uit die boeke. Uiters vriendelike gasvrou, lieflike ontbyt, pragtige kamer en gastehuis, sentraal, veilige parkering. Sal beslis terugkom.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Life & Leisure Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f72da5a0ed681c000fd13d5ca6fed0e008d1bf3fbf12355c549a3a41cb03af98e775bbe4de63aff5a1ef8b69665652509b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 20 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936386092024 18.867006897926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang