Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Life on the Water - 10 Spinniker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan, Knsyna Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Life on the Water - 10 Spinniker is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks op die strandmeer in Knysna en is ideaal vir vriende en familie wat sentrale verblyf soek vanwaar hulle die geriewe en aktiwiteite in Knysna kan verken en geniet.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 1 enkelbed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, etenstafel en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, 'n binnehof met buitemeubels, 'n jetty en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdieverblyf is naby Knysna Waterfront waar gaste verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Spinnaker-rylaan, Knsyna Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan, Knsyna Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2dc523b4476b7e35acf740ceb59e132938d03af3804aa1c973f3965bacadff63369624a643aaf488e088874259edb62bac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5) Spinnaker Drive Knsyna Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0412116404 23.046668176443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang