Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Spa, Health & Boutique Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Bianca V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Restful, peaceful, tranquil. A lovely 2-night stay, peaceful, lovely room, aircon amazing, rested well without mosquitoes or flies. Curtains also blocked out light, which allowed us to catch up on much-needed beauty sleep. Lovely pool area where we were served the best Pina Coladas I've ever tasted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Cradle Spa, Health & Boutique Hotel
Bianca, thank you so much for your review. We really hope to see you again soon! Blessings for the New Year!

Annelize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, kalm, pragtig, herlaai, bederf! Sal beslis weer besoek! Was absoluut die moeite werd om te gaan! Ons was so op die hande gedra en welkom laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Cradle Spa, Health & Boutique Hotel
Annelize, dit was so wonderlik om julle hier by ons te hê! Asseblief kom kuier gou weer...

Jo-ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie lekker, ontspanne atmosfeer. Baie lekker, ontspanne atmosfeer. Dames by die restaurant se diens is puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Cradle Spa, Health & Boutique Hotel
Jo-Ann, baie dankie vir die review. Dit was so lekker om julle by ons te hê. Ek sal seker maak om die kompliment vir ons Restaurant dames aan te stuur. Hoop ons sien julle gou weer en voorspoed vir die nuwe jaar!

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Daar is baie soortgelyke wegbreek plekke in die omgewing, kompetisie is sterk. So, so. Die akkommodasie deel van die kompleks lyk verwaarloos, groot gesukkel om met iemand te kon praat telefonies. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Op dag twee moes ons vra vir handdoeke 14:00, nadat die kamer gediens is. Moes vra vir die WiFi password (geen gaste leer met nooddiens nommers, besigtighede in die omgewing ens nie).

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Harry Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Scheerpoort Plaas 477 Erfdeel 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab3e4fece9152bdb3ea6b29fd5777170de2f3bcccd093ccfc11f9db0b126d524156d5e00a10429b6f112d17a466c7084e7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R560 Scheerpoort Farm 477 Portion 362 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780593940547 27.77140339571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang