Lifestyle Health Spa and Boutique Hotel
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Scheerpoort Plaas 477 Erfdeel 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lifestyle Health Spa and Boutique Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in Skeerpoort, Hartbeespoort. Dit is ongeveer 10 km vanaf Hartbeespoortdam, 35 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, en 97 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die hotel bied verblyf in 2 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, klerekas, werkstasie, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, spa-behandelings, konferensiegeriewe, 'n kroeg, restaurant, 2 Jacuzzi's en 'n skoonheidsalon geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ontbyt en ander etes word in die restaurant bedien.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- R560, Scheerpoort Plaas 477 Erfdeel 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Skeerpoort Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Scheerpoort Plaas 477 Erfdeel 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang