Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lifestyle on the Canals

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Des F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hartsplekkie, rustige atmosfeer, uitstekende ligging, mooiste dekor. Het ons lekker gebly, ja beslis! Mooiste omgewing, rustige atmosfeer, veilig, netjiese perfek ingerigte verblyf met alles wat jy nodig het en nog meer. Elke hoekie perfek vir 'n photo opportunity binne en buite. Die eienares doen moeite met haar verblyf en dit spreek in elke meubelstuk, dekor item wat so mooi in mekaar pas, tot die badkamer met die nuwe tandeborsel indien joune vergeet lê op jou badkamer rand. Sal ons weer terugkeer, 'n duisend keer ja! Die gasvrou is die mooiste mens, rustig, uitnemende geaardheid met 'n hart van goud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marthina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-keeromstraat 1599, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b1caef2089fd1daadd52f8d07175445e850d84d4e744d89ce64f755281e03bc158fac75f2fc18d0795256799846afbb476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 1599 Port Au Prince Close Jeffreys Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078765 24.9146209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang