Lifestyle on the Canals
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Au Prince-keeromstraat 1599, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
-
Vanaf
R750R525 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lifestyle on the Canals is 'n veilige huis in Jeffresybaai.
Hierdie huis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Gaste kan swem, kajak vaar, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, draf, stap en die gimnasium en waterpark besoek. Die verblyf is 10 minute se stap vanaf die strand en restaurante en 10 minute se ry vanaf Jeffresybaai se Blouvlagstrande, kroeë, padelbane en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Port Au Prince-keeromstraat 1599, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Au Prince-keeromstraat 1599, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang