Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Light Shade Mountain

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Carien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Fantastiese plek, baie goeie diens, pragtige kamers, unieke interieurontwerp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

A beautifully decorated and cosy home! Loved the fireplace and outside courtyard! The host was great to deal with. We'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderful stay with an awesome host who has an eye for personal touches. The stay was really good. The cottage is beautiful and modern. It's perfect for a family. The cottage is centrally located and in walking distance of restaurants. We appreciated the personal touches and the snacks for the kids. The homemade ice tea was simply delicious and refreshing. Brad was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

One to come back to. It's so good to arrive at one's destination at the end of a long day of travelling and find everything one needs - a well-equipped kitchen including a dishwasher, a fireplace with wood, coffee, and milk! We had a very comfortable night in this tastefully decorated house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Was by "Stoep Tasting" en het oorgebly vir twee nagte. Kan nie wag om dit weer te doen nie. Sal beslis weer teruggaan en weer by Light Shade Mountain wil tuisgaan. Sentraal, pragtig en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad
Light Shade Mountain
Hi Arnold, It was a pleasure hosting you. I'm glad to hear you had a great time. Thank you for your positive review. Have a great day. Regards, Brad

Theo Louis R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Fantasties. Die gasheer is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krischka V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gemaklik, voel soos huis, vriendelik, vir seker weer oorbly hier. Ons het baie lekker gebly. Brad het baie mooi na ons gekyk. Sal vir seker weer hier bly wanneer ons weer oppad is op vakansie. Dankie Brad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad
Light Shade Mountain
Hi Krischka, It was a pleasure hosting you. I'm glad you had a good experience. We look forward to seeing you again. Have a great day. Regards, Brad

Tami D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

All the comforts and joys of being at your own home yet more luxurious. Incredible. It felt homey yet luxurious. Time was spent enjoying the indoor fireplace. The house is spacious and beautifully styled. Truly a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfek oppad Kaap toe! Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwané V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Amazing, lekker en warm. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huisie is so pragtig, die dekor is beeldskoon. Die slaapkamers is so mooi en die beddens is net wow! Ek het lanklaas so lekker geslaap. Die "aesthetic" van die plek is so mooi en dit gee 'n warm gevoel af. Die bure is so vriendelik en respekteer jou privaatheid. Ek sal beslis weer daar bly. Dit was regtig lekker. Dit was definitief goeie waarde vir my geld. Baie baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ps. Die

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad
Light Shade Mountain
Hi. Thank you so much for your positive review. I'm very glad you had such a great experience with us. Have an awesome weekend.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brad Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae49291936314dd7f8621f2ebd466a37c80d9ad1e23f077ae4d9e8020c48b22d9325537f8565568b62e49d5c124bb5f89b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 46 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2480993 24.5299602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang