Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Light Shade Mountain

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brad Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Light Shade Mountain
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carien B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Uitstekend.

Fantastiese plek, baie goeie diens, pragtige kamers, unieke interieurontwerp.

Jonathan P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P

A beautifully decorated and cosy home!

Loved the fireplace and outside courtyard! The host was great to deal with. We'll definitely be back.

Liezel H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Wonderful stay with an awesome host who has an eye for personal touches.

The stay was really good. The cottage is beautiful and modern. It's perfect for a family. The cottage is centrally located and in walking distance of restaurants. We appreciated the personal touches and the snacks for the kids. The homemade ice tea was simply delicious and refreshing. Brad was a great host.

William R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

One to come back to.

It's so good to arrive at one's destination at the end of a long day of travelling and find everything one needs - a well-equipped kitchen including a dishwasher, a fireplace with wood, coffee, and milk! We had a very comfortable night in this tastefully decorated house.

Arnold V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Was by "Stoep Tasting" en het oorgebly vir twee nagte. Kan nie wag om dit weer te doen nie.

Sal beslis weer teruggaan en weer by Light Shade Mountain wil tuisgaan. Sentraal, pragtig en goed toegerus.

Light Shade Mountain se terugvoer

Hi Arnold,

It was a pleasure hosting you. I'm glad to hear you had a great time. Thank you for your positive review. Have a great day.

Regards,
Brad

Light Shade Mountain
Theo Louis R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo Louis R

Baie lekker.

Fantasties. Die gasheer is ongelooflik.

Krischka V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krischka V

Gemaklik, voel soos huis, vriendelik, vir seker weer oorbly hier.

Ons het baie lekker gebly. Brad het baie mooi na ons gekyk. Sal vir seker weer hier bly wanneer ons weer oppad is op vakansie. Dankie Brad.

Light Shade Mountain se terugvoer

Hi Krischka,

It was a pleasure hosting you. I'm glad you had a good experience. We look forward to seeing you again. Have a great day.

Regards,
Brad

Light Shade Mountain
Tami D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tami D

All the comforts and joys of being at your own home yet more luxurious.

Incredible. It felt homey yet luxurious. Time was spent enjoying the indoor fireplace. The house is spacious and beautifully styled. Truly a wonderful experience.

Estelle N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Perfek oppad Kaap toe!

Ons was baie tevrede.

Dwané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwané V

Amazing, lekker en warm.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huisie is so pragtig, die dekor is beeldskoon. Die slaapkamers is so mooi en die beddens is net wow! Ek het lanklaas so lekker geslaap. Die "aesthetic" van die plek is so mooi en dit gee 'n warm gevoel af. Die bure is so vriendelik en respekteer jou privaatheid. Ek sal beslis weer daar bly. Dit was regtig lekker. Dit was definitief goeie waarde vir my geld. Baie baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ps. Die

Light Shade Mountain se terugvoer

Hi. Thank you so much for your positive review. I'm very glad you had such a great experience with us. Have an awesome weekend.

Light Shade Mountain
Izak G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G

Selfs mooier as wat die foto's is.

Fantastiese verblyf vir gesin en pragtige dorp. Mooi moderne verblyf in 1823 Eiendom.

Elsje A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje A

Rustig en heerlik gekuier.

Het lekker gebly en die koffie was 'n bederf. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die agterplaas was heerlik en kon heerlik uitspan in die hangmat. Die skoonmaker kan dalk net loer na onder die beddens. My dogtertjie se beertjie het agter die bed ingeval en toe ons onder die bed kyk, was die stof erg onder die bed en ook op die muskietnette waar dit op die vloer raak. As die skoonmaker ook net die paslaken kan styftrek, het gevoel of iemand voor ons dalk daarin kon geslaap het, hoewel waarskynlik nie die geval was nie. Kan dalk 'n rasper kry en knyprooster vir braai. En dalk kole tang. Maar heerlik gekuier!

Light Shade Mountain se terugvoer

Hi Elsje

Thank you for your honest review. I have noted your advice and experience and will rectify the dusting under beds so that next time you stay with us, we can look after you and your family better.

Have a great day.

Regards,
Brad

Light Shade Mountain
Anita E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E

Die beste nag se slaap van die 9 dag-"road trip" .

Pragtige huis, baie gemaklik. Loop afstand vanaf die hoofstraat. Baie gerieflik en mooi.

Kayleigh S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh S

Peaceful, restful and very comfortable.

It was lovely after a long day of travelling to arrive greeted by friendly Brad and just to relax outside under the vine and swing in the hammock. The beds are very comfortable and well equipped to keep the mosquitoes away. Pop.

Eddie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie B

Heerlik oornag. Gasheer baie behulpsaam gewees.

Rustig oornag, lekker ruim plek.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae49291936314dd7f8621f2ebd466a37c80d9ad1e23f077ae4d9e8020c48b22d9325537f8565568b62e49d5c124bb5f89b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 46 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2480993 24.5299602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang