Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Light Shade Mountain

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Adéle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ongelooflik mooi en billik. Goeie waarde vir geld. Heerlike oornagstop oppad na Mosselbaai. Die plek is pragtig en keurig ingerig. Brad is 'n fantastiese host. Ons beveel dit hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag
5.0
Des 2024

Friendly, on-trend, modern Art Deco, accommodating. Very good, travelled with pets. Brad was so accommodating - thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Van die bestes in Graaff-Reinett! Een van die bestes in Graaff-Reinett. Die eenheid is ruim en goed toegerus. Netjies, stylvol en "well thought through". Die agterste ruimte was ideaal vir ons honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gee jou daai klein dorpie gevoel. Ons verblyf was baie plesierig! Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uberthea K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Very happy. Very comfortable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guilluame S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netjies en cozy! Baie lekker gebly. Kaggel 'n wenner in die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sentraal en smaakvol. Die huisie is pragtig en perfek vir oorslaap. Ons twee hondjies was saam en die binnehof is veilig vir hulle gewees. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Fantastiese plek, baie goeie diens, pragtige kamers, unieke interieurontwerp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

A beautifully decorated and cosy home! Loved the fireplace and outside courtyard! The host was great to deal with. We'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

One to come back to. It's so good to arrive at one's destination at the end of a long day of travelling and find everything one needs - a well-equipped kitchen including a dishwasher, a fireplace with wood, coffee, and milk! We had a very comfortable night in this tastefully decorated house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brad Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae49291936314dd7f8621f2ebd466a37c80d9ad1e23f077ae4d9e8020c48b22d9325537f8565568b62e49d5c124bb5f89b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 46 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2480993 24.5299602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang