Lighthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lighthouse is in Cape St Francis-oord geleë en is 'n moderne selfsorgvilla wat spog met gedeeltelike see-uitsigte en is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne loopafstand van die strand.
Dié lieflike villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; asook swemhanddoeke.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot 'n kroegarea en kaggel vir die kouer dae. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n dek wat spog met gedeeltelike see-uitsigte en beskik oor 'n eetarea wat ideaal is vir 'n heerlike al fresco-eetervaring. Gaste het ook toegang tot 'n patio wat spog met 'n braai-area, 'n plonspoel en 'n lieflike tuin. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang