Lighthouse Farm Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oude Molen Eco Village A1, Alexandra-weg, Pinelands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R260 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lighthouse Farm Lodge is op die Ode Molen Eco Village, ’n pragtige area met die laaste stukkie landbougrond in Kaapstad se Suidelike Voorstede. Geniet die plaaslewe met oop velde en riviere, voëlkyk en perdry, organiese groentetuine en plaasdiere. Gaste kan ook die pragtige uitsig op Devil's Peak and Lion's Head.
Verblyf word in verskeie kamers gebied wat wissel van dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en slaapsale. Elke kamer het linne en beddegoed, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Gaste kan hul items onder die bed bere en toesluit. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Daar is ’n gemeenskaplike kombuis waar gaste etes kan kook en by een van baie tafels sit en eet. Spyseniering is beskikbaar indien dit vooraf gereël is.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea met 'n TV, in die tuin of saans op die stoep ontspan. Rook is verbode in die lodge, maar daar is sitplek in die tuin. Braaidromme beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie hout en houtskool saambring. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Aktiwiteite in die Eco Village sluit in perdry in die vleiland, swem in die dorpsswembad, kinders kan in die speelareas speel en gaste kan eet in die plaaslike deli-teetuin.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oude Molen Eco Village A1, Alexandra-weg, Pinelands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Lighthouse Farm Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oude Molen Eco Village A1, Alexandra-weg, Pinelands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: