Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Guesthouse & Cafe

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Petrus M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

My seun het in Groblersdal rugby gespeel en ons het Saterdagaand hier oornag. Baie netjiese gastehuis. Kamers ruim en goed toegerus. Ontbyt was baie lekker en ingesluit by die prys. Indien ek weer in Groblersdal moet oornag, sal ek beslis weer oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shadean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing lodge and well situated, the staff are all wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mlungisi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

A must visit. An easy 10/10 for location, cleanliness, customer service and the food at the cafe (breakfast was included in the price). The suite we stayed in was spacious, with a sizable shower and aircon for the hot Groblersdal sun. A must visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jone M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Sien sterre. Skoon, netjies, en baie vriendelike diens soos geadverteer. Sal weer hier tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Netjiese en veilige plek. Rustig en netjies met goeie diens en 'n goeie restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie gerieflik en goed ingerig. Die verblyf het ons verbaas, elke kamer is privaat. Daar is 'n groot tuin reg rondom. Baie mooi ingerig. Swembad en lêstoele, met braai. 'n Spa en fitness centre is ook beskikbaar. En die restaurant se ontbyt (wat ingesluit was by die prys), was vreeslik lekker en top gehalte! Ons is baie beindruk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2022

Baie gerieflik vir familie met jong kinders. Lighthouse het baie moeite gedoen vir ons groot gesin met jong kinders. Die ligging is baie goed. Kinders het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2022

Lekker gebly. Vir die prys sou ek graag ontbyt ingesluit wou hê. Ek weet dit is een of ander mode, maar ek verkies meer privaatheid vir 'n toilet, sal graag die deur wil terugsit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mienke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ongelooflike mooi gastehuis, was wonderlik om 'n aand daar deur te bring. Die atmosfeer by die gastehuis laat mens dadelik ontspan. Mooiste gastehuis, lekkerste ontbyt. Vriendelikste diens. Beveel die gastehuis beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Was veilig, skoon en lekker kos. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 8, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3b08ce394eacc028e2d7532f3e467c762683c51c6bfcad8eb749d6968c0608b03a41242b4829b824872672147e1ad1e386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Hamman Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.162951446545 29.393513411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang