Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Lighthouse Stay
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ons was baie tevrede met hierdie keuse.

Dit was baie ideaal om daar oor te slaap. Alles was netjies skoon met 'n baie goeie bed wat vir goeie rus gesorg het.

Monika J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika J

Nice and interesting.

Nice, the service was good, it was quiet and near the sea and good restaurants.

Emmerentia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Hoe beskryf mens hierdie vrou en plek?

Baie baie vriendelik, uitstekende diens, baie skoon en netjies. Ek was meer as net tevrede. Baie goeie en vriendelike diens. Baie skoon en netjies.

Kleintjie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kleintjie H

Lekker gebly. Stil en rustig. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Eintlik geen klagtes. Net die vloere kraak verskriklik. Weet nie of dit 'n steurnis vir bure of ander gaste op die grondvloer was nie. TV ontvangs is ietwat van 'n probleem, bly "buffer". Ek is tegnologies gestrem en kon nie inskakel op DStv nie.

Esmay T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Esmay T

Geriewe beslis nie vir self-catering nie, net vir oornag.

Was okay. Nie wat ons verwag het van self-catering nie.

Marius R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Heerlike verblyf in Lighthouse Stay.

Die akkommodasie is sommer loopafstand van die Lighuis en restaurante in Agulhas. Lekker gebly alles het gewerk vir @2wrinkled. Ons het dit baie geniet. Gasvroue so vriedelik en alles was so lekker netjies en skoon, lekker braai-area wat ons nie kon gebruik a.g.v. die storm wind die naweek. Net die wind buite gehoor, niks het geklap en gekap nie.

Hilda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Alles was daar vir 'n heerlike oornag.

Die kamer was goed ingerig, die meubels keurig, die tee- en koffiestasie goed toegerus en genoeg warm water. Daar was 'n liggie tydens beurtkrag,.

Judith C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C

Incredible.

Amazing to the detail!

Anel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V

Om Kaap Augulhas te beleef, bevredigend.

Geen mikrogolf-oond, yskas onvoldoende. Houtvloere benodig herstel. Planke raas baie. Voorsien asb. 'n matjie op koue sementvloer by die toilet. Koffie-sakkies nie aangevul nie.

Cecilia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia L

Lekker sentraal geleë. Binne stapafstand van alles af.

Die koffie was 'n lekker bederf. As die eienaar / bestuurder dalk net met die kliënte kan kontak maak, sal dit die perfekte oorslaapplek wees.

Robert Peter D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Robert Peter D

No catering facilities. No microwave. Cost per room excessive for just a bed. Fridge very, very, very small.

For a 1 night stay ok only if you want a bed to sleep in other than that it has nothing to offer. Will never recommend to my bowling friends to stay here. Fridge is so small once you have put in a bottle of coke and a slab of cheese then you have no space. Lucky if you can put one beer in. No ice. Just a pretty useless place.

Ulanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Baie nice.

Baie nice gewees, en het heerlik geslaap.

Michelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Modern, baie veilig, en gemaklik.

As ek nie so vêr moes terug ry huistoe nie, het ek regtig nog 'n aand oorgebly. Pragtige plek, met 'n gemaklike bed en kussings.

Belinda F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Awesome plek!

Pragtige plek, elke sent werd!

Jessica M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Lovely stay.

Nice and clean. Lovely view. Parking nice and close to your room.

Iolenthe F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iolenthe F

Was good.

The only recommendation would be a double bed instead of two single beds.

Carol Ann S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Ann S

We really had a blast of a stay. It was relaxing, and very beautiful.

When we arrived everything was neat and cosy. Lovely ice water in the fridge. Beds were made up neatly. Toilet was clean. Host was very prompt on whatsapp.

Nadia L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L

Very pleasant.

We sincerely enjoyed our stay and loved the fact that it is pet friendly.

Jennifer V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer V

Perfect location and easy check in.

Location is great, quiet village and the rooms are big enough. The check-in is super uncomplicated and easy. You will get all the information via WhatsApp. Coffee in the room, very nice.

Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Netjies.

Skoon netjiese kamers. Gerieflik vir oorslaap!

Joan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P

Great location!

Perfect place to stay. Good communication from the owner. Clean and well equipped. Even good coffee and rusks for early morning.

Nerine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine M

It was just what we needed.

First stop of the holiday we had to postpone due to COVID. Great spot. Clean. Great water pressure in the shower.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was net wat ons nodig gehad het.

Eerste stop van die vakansie wat ons moes uitstel weens COVID. Uitstekende plek. Skoon. Goeie waterdruk in die stort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charmaine A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

Baie nice.

Baie sentraal, naby die meeste plekkies, baie oulik.

Diedre C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre C

Goed vir stop, slaap en aanbeweeg.

Die plek was baie mooi en baie goed ingerig. Sal weer hier slaap.

Lighthouse Stay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Desiree
Lighthouse stay

Lighthouse Stay
Johann W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann W

Pragtige kamer met briljante diens.

Regtig 'n klein juweel as jy net vir 'n paar aande wil oorbly.

Estelle K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K

Beautiful and very neat with luxuries to treat visitors.

Friendly and very helpful.

Deon F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon F

Good.

Good location however the rooms and access to are adjacent to another and not private. No guidelines to use the television. If you encounter a problem there's no representative on site.

Irene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Irene P

Fantasmagories!

Hierdie plek is perfek! Gasvrou was van die begin af behulpsaam en vriendelik! Skoon en netjies. Stapafstand van eetplekkies, winkels en ligtoring.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang