Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Stay

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Janet Scholtz S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie aangenaam! Was regtig baie lekker en sal vir seker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Onverbeterlik! Puik gastehuis. Sal hom definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect - all we needed! We thoroughly enjoyed Christmas Eve supper on the beach - your picnic basket was perfect - felt bad leaving dirty dishes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was baie tevrede met hierdie keuse. Dit was baie ideaal om daar oor te slaap. Alles was netjies skoon met 'n baie goeie bed wat vir goeie rus gesorg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Nice and interesting. Nice, the service was good, it was quiet and near the sea and good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Skoon en goeie waarde vir geld. Lighthouse Stay is 'n lekker groot kamer met alles wat jy nodig het. Jy kan daar braai as jy wil en jou voertuig staan voor jou kamer, al is dit nie onder 'n afdak nie. Dis oorgenoeg vir 'n dag of twee. Linne en kamer is skoon en daar is dienste vir die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Owen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Verblyf is basies, maar baie lekker. Sal weer daar boek. Verblyf was baie lekker, ja. Sal beslis dit aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kleintjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker gebly. Stil en rustig. Personeel vriendelik en behulpsaam. Eintlik geen klagtes. Net die vloere kraak verskriklik. Weet nie of dit 'n steurnis vir bure of ander gaste op die grondvloer was nie. TV ontvangs is ietwat van 'n probleem, bly "buffer". Ek is tegnologies gestrem en kon nie inskakel op DStv nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmay T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Geriewe beslis nie vir self-catering nie, net vir oornag. Was okay. Nie wat ons verwag het van self-catering nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang