Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LightStone Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 17 resensies vir LightStone Guest House
Netheid
3.2/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5
Morne K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Morne K

Alles wat nodig is vir een nag, maar die badkamer reuk is sleg.

Die aaklige reuk in die badkamer van die LightStone Guest House kamer het die verblyf bederf. Die badkamer het nie 'n venster nie, en ek dink die reuk kom uit die dak. As dit nie hiervoor was nie, sou ek beslis weer daar oornag het.

Tanneth M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanneth M

Okay.

The incorrect room was given to me. I booked Sunflower and ended up with Protea.

Phillip L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip L

Nee.

Dagsê. Alex was die persoon wat ons ontvang het, hy was uitstekend gewees. Dankie. Ongelukkig het die gasheer nie eers die moeite gedoen om op my WhatsApp te antwoord nie. Ons het nie warm water gehad nie, die timer het eers later ingeskop. Ons het 12:45 opgedaag, inklok was 13:00, die gasheer is onder die indruk dat inklok tye 14:00 is. Die stortknop werk nie lekker nie, is gekraak en kan nie ondertoe draai nie, spuit alle rigtings, alles was nat (my seun het koue stort probeer vat). Alex se diens het opgemaak vir alles. Maar dit het nie ons naweek bederf nie. KRONE 2024 was awesome .

Tshilidzi B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tshilidzi B

It was terrible and the room was cold.

It's a good thing we just wanted a place. The way they received us was bad, they wanted us to show proof of payment while we booked via you. We had a 3-year-old child yet they gave us a room with steep stairs to the bedroom. We did not get the room we booked for.

Kobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B

Aangenaam.

Vir een nag se oorslaap is die 3 ster 100% en voldoende toegerus. Prys gewys kan ons dit egter nie aanbeveel nie. Ons het al in die omgewing van Unitas vir baie minder 'n ten volle toegeruste selfsorg woonstel gehuur. Wat wel uitstaan is die hulpvaardigheid en vriendelike mense met eie ons te doen gekry het en ons het veilig gevoel.

Mpumelelo P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mpumelelo P

Fair.

Our stay at LightStone Guest House was fair and enjoyable. Thanks to Alex for his friendliness and overall consideration for our safety and comfort.

Marisa N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N

Waarde vir geld.

Great diens, baie netjies en vriendelike staff.

Precious M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M

Precious couple.

Our stay at LightStone Guest House was amazing. Carien seems like a great person, has great telephone etiquette, and Alex is very welcoming and humble. My expectations were met and I didn't have a problem with anything. Thank you!

LightStone Guest House se terugvoer

We thank you for your kind words. We hope to see you soon.

LightStone Guest House
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Eugene P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene P

Die aankoms was baie onprofessionneel. Hulle was ook nie gereed vir my nie. Die yskas was ook nie koud nie.

Ek moes alle betalings bewys. Die personeellid het hom nie voorgestel nie en die eienaar was ook nie naby nie. Dit was scary. Miskien hulle beddens vervang.

Chanelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chanelle P

Teleurstellend.

Toe ons daar aankom was ons glad nie eers vriendelik verwelkom nie. Die werkers se wasgoed was op die draad, ’n paar tree van waar mens jou kar stop. Mens wil nie ander mense se wasgoed by ’n gastehuis sien nie. Ons kamer was nie gereed nie. Die werker moes eers voor ons stoep vee. Daar was nie warm water in die stort nie. Toe ons uiteindelik die warmwater-kraan kry, bly die water net vir 1 min warm dan is dit weer koud. Die lugversorger lek - moes ’n bak daar sit want vloer was nat. Ons het 1 aand daar oorgeslaap en toe van akkomodasie verander.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie S

Was nie die beste gewees nie.

Sal nie weer van hulle gebruik maak nie. Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Daar aangekom kry ons 'n kamer met baie steil trappe na die slaapkamer. Let wel badkamer is onder. Ek het juis nie die kamer met trappe bespreek nie omdat ons pensionarisse is om nie die steil trappe te klim nie. Toe ek later daaroor kla wou hulle ons na 'n ander kamer skuif maar ons het dit nie aanvaar nie want dan moet jy weer alles van bo af probeer afdra. Hoekom kon hulle nie van die begin af vir ons die kamer sonder trappe gee nie. Die man by ontvangs was ook baie onprofessioneel gewees.

Suzette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B

Rustig.

Die kamer was baie warm bo in die loft. Trappe ongelooflik styl en moeilik om op en af te klim. Verder aangenaam. Staff het vriendelik gehelp. Was veilig en het gemaklik geslaap.

Tanisha R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanisha R

Baie rustig en gesellig.

LightStone Guest House was vir my nes hul slogan sê: a home away from home. Ek het dit baie geniet en die kliëntediens was puik! Die kamer was regtig netjies en skoon. Definitief waarde vir my geld!

Ronja J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ronja J

Die kamers was okay.

Ons het nie 'n hek remote gehad om in en uit te gaan nie en moes heeltyd bel en lank wag wat onprofessioneel was. Die bed vir die 3de gas was 'n sleeper couch wat nie aangedui was nie. Het ek dit geweet het ek op 'n ander plek bespreek!

Rudolf V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rudolf V

Niks spesiaals as jy net 'n bed soek om te slaap.

Dis amper asof die foto's nie die verblyf regverdig nie, hulle adverteer dit as 'n gesinskamer, maar dis 2 aparte kamers en ons het 'n dogtertjie van 3 jaar oud. Sekerlik kan sy nie alleen in 'n aparte kamer slaap nie. Die matte het ons so bietjie afgesit, maar andersins was die kamers skoon. Daar was slegs een sachet koffie met geen melk in die kamer.

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turkooisweg 102, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MGI1ZGJkLTllNjItNGEwMy05MDdlLWVmMjAwNzM4NmU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 102 Turkoois Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.848752083411 28.211759952019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang