Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LightStone Guest House

Gastehuis

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies


Netheid
3.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
2.9
Diens
2.9
Veiligheid
3.6
Morne K
1 nag
3.6
Apr 2024

Alles wat nodig is vir een nag, maar die badkamer reuk is sleg. Die aaklige reuk in die badkamer van die LightStone Guest House kamer het die verblyf bederf. Die badkamer het nie 'n venster nie, en ek dink die reuk kom uit die dak. As dit nie hiervoor was nie, sou ek beslis weer daar oornag het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tanneth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Okay. The incorrect room was given to me. I booked Sunflower and ended up with Protea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Phillip L
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Sep 2024

Nee. Dagsê. Alex was die persoon wat ons ontvang het, hy was uitstekend gewees. Dankie. Ongelukkig het die gasheer nie eers die moeite gedoen om op my WhatsApp te antwoord nie. Ons het nie warm water gehad nie, die timer het eers later ingeskop. Ons het 12:45 opgedaag, inklok was 13:00, die gasheer is onder die indruk dat inklok tye 14:00 is. Die stortknop werk nie lekker nie, is gekraak en kan nie ondertoe draai nie, spuit alle rigtings, alles was nat (my seun het koue stort probeer vat). Alex se diens het opgemaak vir alles. Maar dit het nie ons naweek bederf nie. KRONE 2024 was awesome .

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tshilidzi B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2024

It was terrible and the room was cold. It's a good thing we just wanted a place. The way they received us was bad, they wanted us to show proof of payment while we booked via you. We had a 3-year-old child yet they gave us a room with steep stairs to the bedroom. We did not get the room we booked for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Aangenaam. Vir een nag se oorslaap is die 3 ster 100% en voldoende toegerus. Prys gewys kan ons dit egter nie aanbeveel nie. Ons het al in die omgewing van Unitas vir baie minder 'n ten volle toegeruste selfsorg woonstel gehuur. Wat wel uitstaan is die hulpvaardigheid en vriendelike mense met eie ons te doen gekry het en ons het veilig gevoel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mpumelelo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Fair. Our stay at LightStone Guest House was fair and enjoyable. Thanks to Alex for his friendliness and overall consideration for our safety and comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Waarde vir geld. Great diens, baie netjies en vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Precious couple. Our stay at LightStone Guest House was amazing. Carien seems like a great person, has great telephone etiquette, and Alex is very welcoming and humble. My expectations were met and I didn't have a problem with anything. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
LightStone Guest House
We thank you for your kind words. We hope to see you soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Eugene P
1 nag
2.4
Nov 2022

Die aankoms was baie onprofessionneel. Hulle was ook nie gereed vir my nie. Die yskas was ook nie koud nie. Ek moes alle betalings bewys. Die personeellid het hom nie voorgestel nie en die eienaar was ook nie naby nie. Dit was scary. Miskien hulle beddens vervang.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turkooisweg 102, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MGI1ZGJkLTllNjItNGEwMy05MDdlLWVmMjAwNzM4NmU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 102 Turkoois Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.848752083411 28.211759952019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang