LightStone Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Turkooisweg 102, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika.
Die gastehuis bestaan uit 1 slaapkamer in die hoofhuis en 1 tuinwoonstel met 'n aparte ingang en braai-area. Die slaapkamer in die hoofhuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV, ketel en 'n yskas. Die tuinwoonstel is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Toegang tot die slaapkamer word deur houttrappe verkry. Die eenheid is met 'n yskassie, dubbelkookplaat, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit gholf, wildritte, verfbal en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Turkooisweg 102, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink LightStone Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Turkooisweg 102, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang