Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Like a Rock

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Karinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Die eenheid is ruim, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly en Sepp was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great service, would highly recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael Josef
Like a Rock
Thanks Brendan.

Pikkie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Veiligge perkering en goeie diens. Ons het baie lekker gebly. Die stot os fantasties en die plek was netjies en veilig. Kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie privaat en uitstekend. Uitstekend en beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael Josef
Like a Rock
Dankie vir die positiewe kommentaar.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Okt 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Salome A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Baie rustig en netjies. Sal net aanbeveel dat hul na hul TVs moet kyk. Met ons besoek daar, was remote blykbaar deur vorige gaste geneem, maar het agtergekom dat TV glad nie speel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michael Josef
Like a Rock
Dankie Salomie dat jy my laat weet.

Merita Surette (noem Naam Surette) F
1 nag
5.0
Feb 2018

Baie goeie ontvangs en 'n oornag waar mens tuis en veilig voel. Like a Rock is baie goed geleë en maklik om te bereik. Die kamer is ruim en die fasiliteite baie goed. Goeie koffie en tee met vars melk. Ek kan dit vir seker aanbeveel en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Baie basies. Die geriewe is regtig basies en nie in 'n baie goeie toestand nie. Die stort het beslis aandag nodig!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

S K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Baie netjies en skoon. Alles was goed, Mnr. Roth het ons vriendelik ontvang en alles het seepglad verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muzi L
Kort verblyf
4.8
Jul 2017

Nice place, friendly service. See star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michael Josef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blink-vosperdstraat 6, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37e9ffe15f7b400876238f2e79235f79d8e5b0d1d7742c911e23af771d5127ac7f40faf08cbfff8f3db952a943c74aa18d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 6 Blink-vosperd Street Pellissier 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.16642 26.17765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang