Like Home
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ellis-weg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Like Home is net 2 minute vanaf die promenade in Seepunt wat bekend is vir pragtige strande, getypoele en speelareas vir kinders. Dit is die ideale verblyf naby die see.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eet- en sitarea het 'n rusbank. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoofplaat, ketel, broodrooster en Nespresso-masjien toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep het 'n uitsig oor die tuin. Die verblyf is naby Seepunt se hoofweg met winkels, galerye, bakkerye, restaurante en kroeë. Gaste kan die MyCiTi-busse benut en die V&A Waterfront, middestad, Clifton en Kampsbaai verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ellis-weg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ellis-weg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang