Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lilac Lodge / Purple House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Lourens B
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Gasvrou het my laat upgrade na groter eenheid teen geen ekstra koste. Baie lekker. Rustigheid het alle verwagtinge oortref.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Susan
Lilac Lodge / Purple House
Lourens, Baie dankie vir die review. Geniet jou dag, Susan

Isabel O
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2024

Very disappointed with the service we received. Owner is incapable of taking control of noisy guests and avoids the subject altogether, thereby upsetting other paying guests. Not impressed and will not recommend to anyone. Will avoid this place at all costs! WiFi advertised but was non-existent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

100% waarde vir geld. Ja, dit was 'n heerlike en rustige kuier en oornag op pad see toe. Susan is 'n puik gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing. Baie mooi tuin met groot bome. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabisile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Place very welcoming, cosy, quiet, perfect location, trustworthy employees and respectful. Accommodation is very relaxing and comfortable, you feel in total ownership of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Raserige bure eerste aand. Susan (eienaar) het namens hulle verskoning gevra. Raserige bure eerste aand. Susan (eienaar) het namens hulle verskoning gevra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie gemaklike halfweg-stop. Voel baie huislik. Goeie, vriendelike diens. Mooi tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige wegloopplekkie. Alles presies wat mens verwag het, baie lekker gekuier. Pragtige plek in 'n baie mooi deel van ons land. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die hele ervaring was 'n groot plesier! Dit was 'n groot plesier om hier te bly. Vreeslik netjies, vriendelike eienaars en mooi goed-ingerigte kamer! Goeie waarde vir geld sonder enige afsteek. Baie dankie! Enige tyd weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ons baie vriendelik ontvang, netjiese plekkie. Al derde keer wat ek daat bly en sal dit aanbeveel vir enigiemand. Volgende jaar bly ek weer daar! Puik plekkie. Vriendelike ontvangs, veilige en skoon plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mrs Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springfield-straat 10, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fae409d4eb68620da09a4a1b7722609a181bb8435392b38521c1433b48f9e083dc9c50a814bb0c8f5222746fb064946aa02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 10 Springfield Road Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.812904546133 29.542863965034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789