Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lili Ellipsis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lili Ellipsis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die onderste verdieping van die huis op die duin in Pearly Beach geleë is.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n patio met buitesitplek en 'n lieflike tuin, het braaigeriewe en spog met pragtige uitsigte oor die strand.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en daar is privaat toegang en 24 uur-sekuriteit deur middel van 'n reaksiemag. Pearly Beach is 'n relatief onontginde juweel. Die pragtige dorp het netjiese teerstrate en geen straatligte nie, wat die sterrehemel soveel meer asemrowend maak. Die strand na links of regs kan kilometers ver gestap word. Die Whalecoast Brewery is om die draai en spog met heerlike bier en 'n spyskaart om oor te droom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lili Ellipsis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lili Ellipsis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd7689731f9cfdfa63a11ccc392f4fd662828b1ace7dfd0f241df202b070c809468cbe59402d70defc0dec48308b83e516b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Oranje Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6659171 19.497943428836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang