Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lili Ellipsis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lili Ellipsis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die onderste verdieping van 'n huis op die duin, in Pearly Beach.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die seeuitsig geniet. Daarna die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n lieflike tuin, braaigeriewe en spog met n pragtige seeuisig.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is privaat toegang en 24 uur-sekuriteit deur 'n reaksiemag. Die pragtige dorpie het netjiese teerstrate en geen straatligte nie, wat die sterrehemel soveel meer asemrowend maak. Gaste kan op die strand wandel, en die Whalecoast Brewery met goeie bier en 'n spyskaart is om die draai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lili Ellipsis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd7689731f9cfdfa63a11ccc392f4fd662828b1ace7dfd0f241df202b070c809468cbe59402d70defc0dec48308b83e516b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Oranje Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6659171 19.497943428836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang