Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lili Ellipsis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lili Ellipsis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die onderste verdieping van 'n huis op die duin, in Pearly Beach.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en verder na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n lieflike tuin, braaigeriewe en spog met pragtige uitsigte oor die strand.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is privaat toegang en 24 uur-sekuriteit deur 'n reaksiemag. Die pragtige dorpie het netjiese teerstrate en geen straatligte nie, wat die sterrehemel soveel meer asemrowend maak. Gaste kan op die strand wandel, en die Whalecoast Brewery met goeie bier en 'n spyskaart is om die draai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lili Ellipsis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lili Ellipsis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-straat 8, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd7689731f9cfdfa63a11ccc392f4fd662828b1ace7dfd0f241df202b070c809468cbe59402d70defc0dec48308b83e516b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 8 Oranje Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6659171 19.497943428836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang