Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilibeth Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lilibeth Guesthouse is 'n pragtige huis in Parys wat veilige en gerieflike verblyf aan 'n gesin, groep vriende of sakereisigers bied.

Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en dié gaste deel die aparte badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffiemasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis het sonpanele, 'n Jojo-tenk en 'n gasgeiser, wat doeltreffende energiegebruik verseker. Daar is ook 'n swembad, groot stoep met 'n onderdakbraai-area en 'n groot grasperk vir kinders om te speel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en die huis het 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leané B
Besigheidsreis
5.0
Wens ons kon langer bly. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies en kliëntediens was op dreef. Dankie Lillibeth Guesthouse.
Aug 2024
Yolandi D
5.0
Heerlik gebly met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly. Alles was baie skoon en netjies. Dankie Henka.
Aug 2024
Sarita T
Saam met vriende
5.0
Veilig, netjies en gerieflik. Gerieflike bed, maar die wasbak se warmwaterkraan in die hoofslaapkamer se badkamer werk nie.
Mei 2024
Wallie C
Saam met vriende
5.0
Sal weer enige tyd hier kom oorslaap. Home away from home. Skoon, rustig en baie groot kamers. Lekker gebraai op stoep. Baie dankie.
Apr 2024
Tarina V
Saam met vriende
4.8
Ek en my vriendin het kuier by Lilibeth baie geniet. Pragtige, skoon netjiese plek.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Lilibeth Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joyntstraat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909b1f32acdc32918e46f9bf8ce6d731a82a06c19f0822ae5a3a3c1f7c158d0ae9f71596f6b605cf3e30457a672681799fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 4 Joynt Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.9109435 27.444833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang