Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jaco C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker by die C. Baie lekker al was dit net 1 nag gewees. Skoon en netjies en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valencia W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful place. I will definitely be going back. Beautiful place. It was quiet and relaxing. It was also a quick drive down to the beach. It's perfect for a relaxing holiday or just a break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die hondekinders het ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheala D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitstekende kuier. Wonderlike plek, uitstekende klientediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Incredible. What a nice place. We had a warm welcome and an incredible stay at Lilla-Bet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. What an amazing place. Made me want to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Excellent. Excellent accommodation and the owner was so friendly and helpful. Would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franzonia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dus rustig en gee jou daardie kalmte. Ek sal oor en oor Lilla Bett kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zunita C
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Die verblyf was ongelooflik lekker. Ons kon al 5 ons honde kinders saamvat en d. Die verblyf was ongelooflik lekker. Ons kon al 5 ons honde kinders saamvat en die eienaar het ons gou laat tuis voel. My ma is met plantjies daar weg en ons almal met groot glimlagte. Dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflike plek met 'n ongelooflike gasheer. Ek is so opgewonde om hierdie terugvoering te kan gee. Dit is absoluut alles en meer wat mens wil hê vir akkommodasie, die gasheer het aan alles gedink van 'n strykyster en plank tot 'n goeie verskeidenheid van kanale op die televisie. Die gasheer was 'n groot plesier en ek sien al klaar uit na die volgende keer wat ons daar kan gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167424cf431a17067aef8ba98b185db928cb8b7dd0afe9c63662b42281b52dd54f42954044fb94faee7127769c92b561a4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 74 Bruns Road Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.18665084988 22.14482516627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang