Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lilla-Bett Accommodation is 'n pragtige ou klipkothuis sentraal geleë in Linkside, Mosselbaai, en is ideaal vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Buite die eenhede is daar 'n uitgestrekte tuin en 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe onder 'n sambreel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die ligging van hierdie kothuis is naby skole, 'n sportstadion, sentrale Mosselbaai en die waterfront. Mosselbaai Zipline is 2,6 km weg en heerlike seerestaurante is 'n entjie se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Danie T
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike plek met 'n ongelooflike gasheer. Ek is so opgewonde om hierdie terugvoering te kan gee. Dit is absoluut alles en meer wat mens wil hê vi...
Sien meer
Sep 2024
Franzonia P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ek het 'n ongelooflike oomblik daar gehad.
Sep 2024
Kim H
Saam met vriende
5.0
Great stay in Mossel Bay. I stayed at Lilla-Bett for one night and found it to be a comfortable and convenient experience. The house wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Angela G
Gesin met tieners
5.0
Our unit at Lilla-Bett Self Catering Accommodation was stunning and clean, everything we needed. Our stay was amazing, from the warm ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Sharmane M
Saam met vriende
5.0
Sien sterre! Heerlik! Baie dankie! Die eienaar het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly! Wat...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lilla-Bett Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167424cf431a17067aef8ba98b185db928cb8b7dd0afe9c63662b42281b52dd54f42954044fb94faee7127769c92b561a4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 74 Bruns Road Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.18665084988 22.14482516627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang