Lilly Cottage @ Riverview Country Inn
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lilly Cottage @ Riverview Country Inn bied selfsorgverblyf in Harrismith. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat graag van die stadsgedruis wil ontsnap.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n solder-area en badkamer. Die leefarea op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die solder-area het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en TV.
Gaste het toegang tot die verblyf se tuine, asook die gemeenskaplike swembad. Daar is 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jennifer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Lilly Cottage @ Riverview Country Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat