Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir Lily Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elizabeth N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Gerieflik en netjies.

Gerieflike en netjiese oornag akkommodasie. Ook gerieflik naby aan snelweg.

Lecia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia P

Netjies, ruim, heerlik gekuier.

Ek het in kamer nommer 1 oorgeslaap en die kamer is heerlik ruim met genoeg kaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Gasvrou is baie hulpvaardig.

Colette T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette T

Goeie oornag plek. Veilig en bekostigbaar.

Baie lekker oornag plek as jy oppad is iewers heen. Waarde vir geld as jy met 'n gesin reis.

Shukry S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shukry S

Convenient and pleasant.

My stay at Lily Guesthouse was very pleasant. Great location, friendly owners. Amenities are within close proximity from the guesthouse as well.

Chantel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V

Dit was aangenaam.

Dit was 'n heerlike stil omgewing. Die bed se kopstuk het net die stilte ongelukkig verbreek elke keer as jy omdraai, kap hy teen die muur. Ek sal net voorstel om die kopstuk vas te maak om sodoende die ander gaste ook in ag te neem tydens slaaptyd.

Lily Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Die bed se kopstuk is dadelik vasgemaak en sal nie meer teen die muur klap nie.

Lily Guesthouse
Bronwyn V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bronwyn V

Unpleasant and noisy.

We were charged R1700 for one night which is ridiculously overpriced, it was advertised as R693 per night. It was noisy as the walls between rooms were thin and we heard everything the neighbours were saying and doing. Knowing the room was worth R693 as advertised, not R1700, made us very critical of the cheap crockery and cutlery, cracked coffee mug and no nice place to sit outside.

Lily Guesthouse se terugvoer

I apologise for the unpleasant experience you had. Our prices are higher during peak periods, and we have replaced all the crockery and cutlery. We have also addressed the noise issue from the neighbouring room and do provide ample seating at the front porch and barbecue area. Please consider contacting me the next time you're in Bloemfontein, and I will be happy to offer you a discounted rate.

Lily Guesthouse
Frank G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G

Baie lekker oorgeslaap. Diens was puik.

Baie goeie diens. Vriendelik en behulpsaam.

Wilma S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Handige pitstop.

Goeie matrasse. Veilige oorslaapplekkie.

Anna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna B

OK.

The hosts were very thoughtful and acted quickly when we arrived and the room was not clean. The rooms were in need of renovation and the first night not very clean. Better on the 2nd night.

Melani S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Dit was heel aangenaam.

Dit was mooi skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons het dadelik op ons gemak en tuis gevoel. Ek sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel. Dit is in 'n rustige area. Dis baie mooi skoon en veilig. Ons was ook baie vriendelik ontvang. Ek was baie beïndruk aangesien die eienaar ons vroeër as was 'n mens gewoonlik kan inklok, kon akkommodeer. Baie dankie.

Hester O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester O

Baie aanbeveelbaar.

Mense is baie vriendelik, baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om mense te help. Hulle is verstaanbaar ook in situasies buite mens se beheer.

Marianne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Slegs oornag vir rugby.

Aangename verblyf, ongelukkig misgelees oor ontbyt, sou graag daar wou eet. Dalk 'n goeie plan om gaste met inboek te herinner dat ontbyt vooraf versoek moet word. Niemand te sien Sondagoggend om mee te praat nie. Daar was ook nie beloofde sjampoo in ons kamer nie. Maar beslis aan te beveel.

Angus G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus G

Baie gemaklike plek.

Ons het 'n aangename oorslaap gehad by Lilly Guesthouse, huislike atmosfeer en heerlike ontbyt! Baie dankie!

Nicoleen C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen C

Gerieflik vir 1 aand se oorslaap.

Het laataand daar aangekom en eienaar was bereid om vir ons te wag tot 23:15. Eienaar baie vriendelik. Plekkie mooi skoon.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Bella B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella B

Very nice homey feeling to this guesthouse.

Very cute and very nice guesthouse.

Jonathan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan C

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie kliëntediens, skoon kamer en badkamer, gerieflike rokersarea, goeie ontbyt, kontak met gastehuis per WhatsApp was gerieflik.

Petro V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro V

Was bietjie teleurgesteld.

Het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie en die een wat ons toe gekry het kort opgradering. Melk in die kamer vir koffie of tee sal ook aanbeveel word. Veiligheid is 'n plus punt.

Lily Guesthouse se terugvoer

Jammer dat ons vir u die verkeerde kamer gegee het. U moes net met aankoms al dit genoem het, dan kon ons 'n plan maak. Ons is besig met opgradering vir die hele gastehuis.

Lily Guesthouse
Gerrit O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit O

Redelik.

Woning direk bo kamers. Dit veroorsaak dat gaste hoor hoe persone bo in die woning beweeg.

Ann G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann G

Vriendelike, veilige verblyf.

Die ontbyt was voortreflik.

Liandi S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi S

Goeie opsie vir oornagverblyf.

As jy op soek is na bekostigbare verblyf vir oornag op pad na jou bestemming, sal ek Lily Guesthouse aanbeveel. Die gasheer is baie vriendelik en die beddens en linne van goeie gehalte. Daar is 'n mooi eetkamer en stoep waar jy jou wegneemete kan sit en geniet aangesien die kamers nie toegerus is met 'n volle kombuis nie (wel 'n mikrogolfoond en yskas). Ons is 'n gesin van 4 en het een kamer gedeel (kinders op stapelbeddens geslaap), so met bagasie by het die kamer effens beknop gevoel, maar dit was voldoende vir die kort besoek. Ons het baie veilig gevoel.

Johann C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann C

Dit was aangenaam en vir die doel waarvoor ek dit benodig het was dit van pas.

LekkeSlaap het soos altyd uitstaande diens gebied.

Marianne F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F

Dit was asof ek in my eie huis gebly het, net in 'n ander stad.

Lily Guesthouse het flinke en effektiewe diens gebied. Ek was nog nooit vantevore so tevrede met my verblyf in 'n ander stad nie. Dit was maklik om te kry, pragtig op die eerste oogopslag en (toe ek my kamer betree) net so bevredigend. Die gastehuis is mooi versier en het 'n huislike kwaliteit. Dit is werklik besonders.

Henk L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Lekker!

Sien sterre.

Betsie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Betsie M

Baie teleurstellend!

Kamers is nie gastehuis kwaliteit nie... Plafon so laag dat jy net-net kan regop staan in stort. Daar is ook nie goeie ventilasie nie en die plafon is al gemuf van stort se vogtigheid. Daar is 'n privaat woning op 2de verdieping reg bo die kamer en dit raas vreeslik soos hulle op en af loop.

Lily Guesthouse se terugvoer

Jammer vir die veralgemening, maar dit is die enigste kamer met 'n lae plafon in badkamer. Daar is wel 'n venster vir goeie ventilasie.

Lily Guesthouse
Andries D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Baie aangename verblyf gehad.

Sien die sterre.

Trudy B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudy B

Dit was aangenaam, skoon, gerieflik, mense baie vriendelik en onbyt heerlik.

Lily Gastehuis is 'n aangename plek om te bly met goeie geriewe en dis baie veilig.

Bendre L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bendre L

Vriendelik, netjies en veilig.

Die plaasontbyt buite op die stoep was heerlik!

Wiehahn M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehahn M

Baie skoon en netjies!

Sien die sterre.

Tiisetso M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tiisetso M

The owner is not welcoming at all.

Owner had pre-assumptions about us and was very rude and unwelcoming. I would never book there again. Truly not for me. The owner even suggested a refund for us on arrival. Poor customer service.

Lily Guesthouse se terugvoer

I explained the house rules to the guest , and saw that it was not to their liking so I offered to refund the deposit .

Lily Guesthouse
Erika B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Vriendelike ontvangs, aangename gasheer en gasvrou, baie behulpsaam en tegemoetkomend!

Netjies en veilig! Sal beslis weer hier oorbly. Geen oponthoud met ontvangs.

Nontobeko M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M

Pleasant stay

Owners friendly, suburb is quiet.

Elmarie L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie L

Presies waarna ons gesoek het!

Alles goed en wel, sal weer daar slaap.

Di A - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Di A

Good quality and value. Recommended.

A home cooked meal at the end of a long drive was so welcome! Philip is a gracious and attentive host. We were very comfortable and well looked after.

Fanie B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Nice!

Die mense was vriendelik. Die plek is baie skoon, veilig en sentraal geleë.

Thys V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V

Goed versorg en netjies.

Lekker gebly. Sal weer daar oornag indien nodig.

Mike R - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike R

Worth another visit .....

Good food and a warm bed .... and nothing to complain about.

Carlien D - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien D

Staff were very friendly and helpfull !!!

Had a wonderful experience here. The staff were amazing, and the room was beautiful!

Juanita K - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita K

Enjoyed the stay

Enjoyed the stay - thank you very much.

Loraine K - Aug 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine K

Baie Dankie

Baie dankie ons het baie lekker gebly by julle, sal dit weer doen as ons weer 'n plek vir ons kop nodig het.

ELAINE P - Mrt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
ELAINE P

Excellent, friendly service - willing to go the extra mile

We were very tired after having driven in very stressful conditions from Beaufort West. We were given a very friendly reception and well appointed rooms.

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNGU4MjI0LWY2OGUtNDhkNy04MmY5LTUwZDVkOWZjNzhmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 17 Dauphine Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.082104933949 26.236965743551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang