Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Elizabeth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en netjies. Gerieflike en netjiese oornag akkommodasie. Ook gerieflik naby aan snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lecia P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Netjies, ruim, heerlik gekuier. Ek het in kamer nommer 1 oorgeslaap en die kamer is heerlik ruim met genoeg kaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Gasvrou is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goeie oornag plek. Veilig en bekostigbaar. Baie lekker oornag plek as jy oppad is iewers heen. Waarde vir geld as jy met 'n gesin reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shukry S
1 nag
4.8
Jan 2024

Convenient and pleasant. My stay at Lily Guesthouse was very pleasant. Great location, friendly owners. Amenities are within close proximity from the guesthouse as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel V
1 nag
4.0
Aug 2024

Dit was aangenaam. Dit was 'n heerlike stil omgewing. Die bed se kopstuk het net die stilte ongelukkig verbreek elke keer as jy omdraai, kap hy teen die muur. Ek sal net voorstel om die kopstuk vas te maak om sodoende die ander gaste ook in ag te neem tydens slaaptyd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Lily Guesthouse
Baie dankie. Die bed se kopstuk is dadelik vasgemaak en sal nie meer teen die muur klap nie.

Bronwyn V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Unpleasant and noisy. We were charged R1700 for one night which is ridiculously overpriced, it was advertised as R693 per night. It was noisy as the walls between rooms were thin and we heard everything the neighbours were saying and doing. Knowing the room was worth R693 as advertised, not R1700, made us very critical of the cheap crockery and cutlery, cracked coffee mug and no nice place to sit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Willem
Lily Guesthouse
I apologise for the unpleasant experience you had. Our prices are higher during peak periods, and we have replaced all the crockery and cutlery. We have also addressed the noise issue from the neighbouring room and do provide ample seating at the front porch and barbecue area. Please consider contacting me the next time you're in Bloemfontein, and I will be happy to offer you a discounted rate.

Frank G
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie lekker oorgeslaap. Diens was puik. Baie goeie diens. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2023

Handige pitstop. Goeie matrasse. Veilige oorslaapplekkie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2023

OK. The hosts were very thoughtful and acted quickly when we arrived and the room was not clean. The rooms were in need of renovation and the first night not very clean. Better on the 2nd night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Melani S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Dit was heel aangenaam. Dit was mooi skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons het dadelik op ons gemak en tuis gevoel. Ek sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel. Dit is in 'n rustige area. Dis baie mooi skoon en veilig. Ons was ook baie vriendelik ontvang. Ek was baie beïndruk aangesien die eienaar ons vroeër as was 'n mens gewoonlik kan inklok, kon akkommodeer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNGU4MjI0LWY2OGUtNDhkNy04MmY5LTUwZDVkOWZjNzhmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 17 Dauphine Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.082104933949 26.236965743551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang