Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Nell V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gerieflik, alles wat ons nodig het vir een aand se oorbly. Baie lekker en gerieflik vir een aand se verblyf. Ons het 'n ongelukkie gehad met die trubestuur toe ons ons kar wou skuif en die gasheer het baie begrip gehad vir die situasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie netjies, skoon en veilig. Lugverkoeling en WiFi vir die kinders was 'n bonus. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lammie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Defnitief 'n plek om te onthou in Bloemfontein. Sal weer inboek. Alles was perfek van ons aankoms tot ons weggery het. Lekker groot, netjiese kamer met bad en stort in die badkamer. Gasheer en sy vrou baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie ontbyt en spesiale moeite omdat ek vegetaries is. Netjiese en vriendelike kamerbediende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Good value for money in a good location. Good value for money stay in a good location close to the N1 with a friendly host. Close to a shopping centre with Woolies, Mugg and Bean, etc., which is helpful for weary travellers. Aircon is a great help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ydri V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Ons het heerlik gebly in kamer 1. Alles het 100% gewerk, ons het 'n goeie kamer gehad met koffie, tee, melk en selfs beskuit. Die bed was baie gemaklik, handdoeke was skoon en vars, alles was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Elizabeth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en netjies. Gerieflike en netjiese oornag akkommodasie. Ook gerieflik naby aan snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lecia P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Netjies, ruim, heerlik gekuier. Ek het in kamer nommer 1 oorgeslaap en die kamer is heerlik ruim met genoeg kaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Gasvrou is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goeie oornag plek. Veilig en bekostigbaar. Baie lekker oornag plek as jy oppad is iewers heen. Waarde vir geld as jy met 'n gesin reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shukry S
1 nag
4.8
Jan 2024

Convenient and pleasant. My stay at Lily Guesthouse was very pleasant. Great location, friendly owners. Amenities are within close proximity from the guesthouse as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sybil M
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Comfortable and convenient. We needed a place to sleep en route to the Cape from KZN. The guesthouse is conveniently located for easy access from and to the N1. The beds were comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNGU4MjI0LWY2OGUtNDhkNy04MmY5LTUwZDVkOWZjNzhmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 17 Dauphine Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.082104933949 26.236965743551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang