Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lily Gastehuis is in 'n stil buurt in Bloemfontein se noordelike voorstede, net 5 km vanaf die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis het 10 ruim en suite-kamers, elkeen met lugversorging, 'n elektriese kombers, handdoeke, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.

Alle kamers kan ook as enkelkamers bespreek word en gesinskamers kan ook as dubbelkamers bespreek word. Indien versoek, kan 2 enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep word. Ekstra beddens kan in sommige kamers voorsien word. Die eiendom is omhein en die onderdakparkeerplek is nie van die straat af sigbaar nie, so gaste se voertuie is veilig.

Die gastehuis se befaamde Lily-plaasontbyt en ander etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Vir diegene wat daarvan hou om hulle eie tjoppie oor die kole te gooi, is daar ook braaigeriewe.

Die gastehuis verkoop koeldrank en water. Geen rook word in die gebou toegelaat nie. Rook word beperk tot die buite-areas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elizabeth N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies. Gerieflike en netjiese oornag akkommodasie. Ook gerieflik naby aan snelweg.
Mrt 2024
Lecia P
5.0
Netjies, ruim, heerlik gekuier. Ek het in kamer nommer 1 oorgeslaap en die kamer is heerlik ruim met genoeg kaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad...
Sien meer
Mrt 2024
Colette T
Gesin met tieners
5.0
Goeie oornag plek. Veilig en bekostigbaar. Baie lekker oornag plek as jy oppad is iewers heen. Waarde vir geld as jy met 'n gesin reis.
Jan 2024
Frank G
5.0
Baie lekker oorgeslaap. Diens was puik. Baie goeie diens. Vriendelik en behulpsaam.
Jan 2023
Shukry S
4.8
Convenient and pleasant. My stay at Lily Guesthouse was very pleasant. Great location, friendly owners. Amenities are within close prox...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lily Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dauphine-straat 17, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNGU4MjI0LWY2OGUtNDhkNy04MmY5LTUwZDVkOWZjNzhmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 17 Dauphine Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.082104933949 26.236965743551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang