Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elzaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Privaatheid in die omgewing, en tog kan jy met gemak afstap strande toe en mense. Een van die lekkerste leefhuise in Bettiesbaai. Ruim, modern en skoon. Genoeg slaapplek met gerieflike matrasse en kwaliteit beddegoed. En die reuse dagbed met die bergview was elke dag ons wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Comfortable. Beautiful setting for a relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ongelooflik! Ons het so lekker gebly die huis is so gemaklik en baie groter as wat op die foto's is. Ons sal enige tyd weer by Lilly house bly. Die WiFi was bietjie stadig, maar het ons nie regtig gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Lily House
Hallo Cecilia Baie dankie vir jou pragtige resensie. Jammer die Wi-Fi was bietjie stadig, ons sal die eienaar in kennis stel.

Riana K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Strandhuis gevoel. Perfekte huis vir 'n wegbreek. Linne, breekgoed, dagbed, kaggel. Alles het ons verblyf so lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Great stay. Will not hesitate to go back. Beautiful surroundings. Modern, spacious house. Good quality bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Lily House
Hallo Robert, dankie vir die mooi resensie, ons sal jou graag weer wil huisves in die toekoms, van die span by Be in Betty's Bay

Ronalda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Comfortable The driveway isn't very clear of obstacles and I was disappointed to have no TV in the house for my kids. I was told there was a UPS for the Wi-Fi, but nothing when we got there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lucille
Lily House
Hallo Ronalda, Thank you for your feedback. We apologize for the confusion about the UPS. At the time of your stay, we were in the process of installing UPS devices in all our homes and made an oversight in confirming that there was one when in fact it was not installed. Lily House is now equipped with one. It is indeed true that Lily does not have a TV. We did not include a TV in the listing details, and we are sorry to hear about the misunderstanding.

Anthony M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Excellent. The area where we stayed was very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Very relaxing stay. Very relaxing stay, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Lovely house ideal for our family with a little toddler. We had a lovely stay at Lily House. The fireplace was perfect for the rainy Saturday and the huge built-in daybed was fantastic to chill and see the rain sweeping over Betty's Bay and even better on Sunday to marvel over the beautiful mountain view. We can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allister S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Perfect , awesome. Perfection to the T. My family love Lily House. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 422

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda154f8571b27fc19fe873f125f8e5143c695eb3850134fd20f61f0eb9d9efa7d54e308d647949129bcbcaa37984f9dfa517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 3973 Gladiolus Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366863 18.892869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang