Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lily House is in 'n stil straat in Bettysbaai en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dis net 850 m vanaf die see.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n instapstort of 'n bad. Daar is ook 'n buitestort om seesand af te spoel. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank en 'n etenstafel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitarea het 'n kaggel en 'n dagbed met 'n uitsig oor die fynbostuin en op die berg. Gaste het toegang tot WiFi met 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel en die huis het 'n alarmstelsel.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Bettysbaai bied verskeie restaurante, asook doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, wandel- en staproetes. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elzaan V
Gesin met tieners
5.0
Privaatheid in die omgewing, en tog kan jy met gemak afstap strande toe en mense. Een van die lekkerste leefhuise in Bettiesbaai. Ruim, modern en skoo...
Sien meer
Sep 2024
Rodney R
Saam met vriende
5.0
Comfortable. Beautiful setting for a relaxing weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Cecilia S
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik! Ons het so lekker gebly die huis is so gemaklik en baie groter as wat op die foto's is. Ons sal enige tyd weer by Lilly house bly. Die Wi...
Sien meer
Jul 2023
Riana K
Saam met vriende
4.0
Strandhuis gevoel. Perfekte huis vir 'n wegbreek. Linne, breekgoed, dagbed, kaggel. Alles het ons verblyf so lekker gemaak.
Jul 2024
Robert L
Gesin met tieners
4.0
Great stay. Will not hesitate to go back. Beautiful surroundings. Modern, spacious house. Good quality bedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 415

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda154f8571b27fc19fe873f125f8e5143c695eb3850134fd20f61f0eb9d9efa7d54e308d647949129bcbcaa37984f9dfa517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 3973 Gladiolus Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366863 18.892869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang