Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lily House is in 'n stil straat in Bettysbaai geleë en is 'n ruim selfsorghuis vir tot 6 mense en is net 850 m van die see af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n instapstort of 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar om strandsand af te spoel. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die sitkamer het 'n knus kaggel asook 'n dagbed wat oor die fynbostuin en berg uitkyk. WiFi met 'n UPS is beskikbaar, en die huis het 'n alarmstelsel.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, en parkeerplek van die straat af word voorsien.

Bettysbaai bied verskeie restaurante asook doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Lily House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gladiolus-singel 3973, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda154f8571b27fc19fe873f125f8e5143c695eb3850134fd20f61f0eb9d9efa7d54e308d647949129bcbcaa37984f9dfa517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 3973 Gladiolus Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366863 18.892869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang