Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Pond House at Le Lude

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Lude, Lambrechtsweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lily Pond House by Le Lude is 'n huis wat op 'n selfsorgbasis bespreek kan word, en is op 'n werkende wynplaas in Franschoek, Wes-Kaap geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf van 3 ster gehalte, in 'n rustige wingerd.

Die huis beskik oor twee slaapkamers, albei met en suite-badkamers, en het deurgaans ondervloerse verhitting. Die slaapkamers is ingerig met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens, met 'n stort en bad, wasbak en toilet in die en suite-badkamers. Die moderne kombuis is volledig toegerus om 'n storm op te kook, en bevat 'n yskas en mikrogolfoond, 'n oond asook ingeboude kaste met breekware en eetgerei, en ander toebehore.

Die sitkamer het 'n gemaklike en netjiese bank, met 'n TV wat volledige DStv-kyk het, en WiFi is oral in die huis beskikbaar. Gaste kan 'n verfrissende duik in die swembad geniet, omring deur versorgde grasperke aan die agterkant, asook van die braaigeriewe onder die prieel gebruik maak.

Parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig, en gaste kan ook 'n komplimentêre keldertoer onderneem indien dit vooraf gereël word. Lily Pond House by Le Lude is ook 'n kort entjie se ryafstand vanaf ander wynproe-plekke, asook al Franschoek se besienswaardighede en doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Le Lude, Lambrechtsweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Lude, Lambrechtsweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c36478ce7f6604064fcc0267060df63dd1c399561423308be1e4233a7963582c83c3b7b9531c35772904582b3128969ad62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 2 mense Le Lude, Lambrechts Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.915967978017 19.126932024883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang