Lily Rest Garden Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anton Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Stephan S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie geniet. Beveel ten sterkste aan!
Gerhard D - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties vir sakereisigers.
Mieke W - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en huislik.
Marius V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig, uitstekende waarde vir geld.
Lees meerJohannes C - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie lekker, mense was baie aangenaam. Sal gerus weer daar bly.
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Alles wat jy nodig het.
Susan H - Jul 2024
Algehele gradering
Oulike plek met genoeg ruimte.
Annatjie R - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, naby Wilgers-hospitaal, veilig.
Danie S - Aug 2024
Algehele gradering
Behalwe om die ingang te kry, lekker gebly.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witogiestraat 554, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang