Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Rest Garden Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Stephan S
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie geniet. Beveel ten sterkste aan! Ek het my kuier baie geniet. Lily Rest Garden Cottage is alles en meer wat ek verwag het. Die eienaar en haar seun het my ook onmiddellik te hulp gesnel om 'n groot persoonlike krisis te vermy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Fantasties vir sakereisigers. Baie lekker gebly en goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Netjies, gemaklik en huislik. Ek het baie lekker by Lily Rest Garden Cottage gebly. Die slaapplek en diens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie ligging, veilig, uitstekende waarde vir geld. Lily Rest is baie goeie waarde vir geld in die ooste van Pretoria. Al die nodige toerusting is daar vir 'n gerieflike verblyf. Dit is groot genoeg dat 'n mens nie vasgekeer voel nie, en die aparte sit- en slaapkamer is handig vir wanneer mens bietjie privaatheid wil geniet (bv. as een wil TV kyk en die ander wil lees). Die gasvrou wat ons ontmoet het, is ook 'n baie aangename persoon en het op meer as een geleentheid verseker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Die ligging is in 'n sekuriteitsarea, sodat veiligheid nie 'n probleem is nie. Daar is ook geen trappe nie, wat dit vir ouer persone maklik maak. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was baie lekker, mense was baie aangenaam. Sal gerus weer daar bly. Ek het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik. Alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Heerlike woonstel. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Oulike plek met genoeg ruimte. Goeie keuse vir oornag akkommodasie of langer verblyf. Veilig, netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Goeie waarde vir geld, naby Wilgers-hospitaal, veilig. Hannelie en Anton het ons baie vriendelik ontvang en ek het lekker gebly. Die plekkie is netjies en skoon met alles wat nodig is. Ek sal aanbeveel dat daar 'n kas in die kamer aangebring word en dat die parkeerplek dalk geplavei word, wat sal verhoed dat modder in die woonstel ingetrap word. 'n Elektriese hek sal ook 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Behalwe om die ingang te kry, lekker gebly. Lekker gebly. Parkering kort aandag. Hek word nie gesluit nie. Voel ietwat onveilig. Geen beskerming vir voertuig met bv. hael nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witogiestraat 554, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6975007435a9377a3422a4a336e245d5f2a024098482a7fa29ed4a056c3f9a9d506a001249ca1e3c5e8f4351bb25dafaa8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 554 Witogie Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.755272198115 28.319611522719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang