Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Rest Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witogiestraat 554, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lily Rest Garden Cottage is 'n rustige selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf op die Die Wilgers-Sekuriteitslandgoed in Pretoria. Die kothuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die Life Wilgers Hospitaal, die Menlyn-winkelsentrum en die Botaniese Tuine geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Stephan S
5.0
Baie geniet. Beveel ten sterkste aan! Ek het my kuier baie geniet. Lily Rest Garden Cottage is alles en meer wat ek verwag het. Die eienaar en haar se...
Sien meer
Aug 2024
Gerhard D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties vir sakereisigers. Baie lekker gebly en goeie gasheer.
Jul 2024
Mieke W
5.0
Netjies, gemaklik en huislik. Ek het baie lekker by Lily Rest Garden Cottage gebly. Die slaapplek en diens was puik!
Jun 2024
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, veilig, uitstekende waarde vir geld. Lily Rest is baie goeie waarde vir geld in die ooste van Pretoria. Al die nodige toerusting is daa...
Sien meer
Mei 2024
Johannes C
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, mense was baie aangenaam. Sal gerus weer daar bly. Ek het verskriklik lekker gebly.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Witogiestraat 554, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Lily Rest Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witogiestraat 554, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6975007435a9377a3422a4a336e245d5f2a024098482a7fa29ed4a056c3f9a9d506a001249ca1e3c5e8f4351bb25dafaa8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 554 Witogie Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.755272198115 28.319611522719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang