Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilybet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Lilybet
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Robin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H

Like home away from home.

Lilybet is a beautiful place to stay in Clanwilliam, and the attention to detail and personal touches make you feel really welcome. Their self-catering kitchenette is all you need for a stopover, and the dining area at the pool is perfect. They also have the best shower we experienced on the whole trip!

Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Pragtige ruim wooneenheid.

Goed toegerus en uitstekende ligging om omgewing te verken.

Henry V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Puik en waarde vir geld.

Sien sterre.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Estian C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estian C

Heerlike blyplek: goed toegerus, baie vriendelike eienaar, veilige parkering.

Baie lekker. Sentraal geleë.

Solly S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly S

Stil en veilig.

Skoon en netjies. Baie goed toegerus met toestelle.

Graham F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham F

Goeie verblyf maar onbeskofte eienaar.

Ja maar bederf deur onbeskofte eienaar.

Johnny B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny B

Ruim. Skoon, veilig.

Ja baie. Sal weer teruggaan.

Joao D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joao D

Highly recommended.

Very comfortable, clean and safe.

Riana G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Gerieflik en ruim.

Ons het net oornag, maar is soos eregaste ontvang. Alles was pragtig skoon en netjies. Miskien is die selfsorg eenheid bietjie klein vir 'n lang verblyf, maar vir 'n paar dae se kuier of oornag is dit baie gerieflik ingerig met al die moderne fasiliteite. 'n Swembad en braai-area wat ook benut kan word.

Peter T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Uitstekende en baie netjiese blyplek.

Ons was baie vriendelik en stiptelik ontvang. Die eienaar was uiters vriendelik en het baie waardevolle en handige inligting gedeel. Hy kon ook lekker gesels en van hul persoonlike ontspanningsgeriewe tot ons beskikking stel. Die kamers was ruim en pynlik netjies en opgehelder met die eienares se pragtige selfgeskilderde portrette. Ook die ontvangsitems en benodigdhede vir die tydperk van verblyf het die oog gevang en het handig te pas gekom. Die ruim stort was vir my 'n baie groot pluspunt aangesien meeste storte by ander blyplekke maar baie min beweegruimte bied, veral vir grootgeboude persone. Lilybet is beslis vyfstergehalte en tel by my as een van die beste gastehuise waar ek al tuisgegaan het indien nie die beste nie.

Charl R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Spotlessly clean and neat with everything you could need for a comfortable stay.

Quiet neighbourhood with secure parking. Close proximity to town centre. Lovely hosts. Will return if in the area again.

Vissie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vissie V

Pragtige ruim kamers vir 4 mense met badkamers en selfhelp kombuisie net waarna ons gesoek het.

Die gasheer en gasvrou is twee wonderlike, vriendelike mense wat uit hulle pad gegaan het om ons welkom te laat voel. Dankie Judy en Johan!

Gerrit V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Uitstekende verblyf.

Baie netjies, gerieflik en veilige verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel vir verblyf in Clainwilliam.

Christa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Ons is baie vriendelik verwelkom en het heerlik gebly.

Die kamer was presies wat ons verwag het, die omgewing is stil en ons het 'n heerlike nagrus gehad.

Marina L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Smaakvol en gerieflik.

Perfekte oorbly akkomodasie. Die plek is baie smaakvol en keurig ingerig, met heerlike bederfies soos komplimentêre beskuit, sjerrie en sjokolade. Die braaiplek by die swembad is lieflik. Al voorstel wat ons sou maak is om voller gordyne voor die blinders te hang om die lig van buite uit te hou.

Hansie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie K

Skoon, netjies en ingestel op die detail. Alles was in plek.

Baie lekker oorgeslaap. Eienaars is ingestel daarop om die kliënte 'n heerlike oornagplek te gee.

Damien F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien F

Good.

Our stay was good. It was very hot, so we couldn't do much other than stay indoors.

Fanie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L

Puik!

Baie mooi, netjiese, skoon verblyf met alles wat nodig is.

Dina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina C

Gasvrou baie behulpsaam.

Plek was goed toegerus en veilig. Braai-area baie netjies en goed ingerig. Gasvrou het moeite gedoen om besienswaardighede en relevante kontaknommers te deel.

Fransil K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransil K

Smaakvol. Netjies en gerieflik.

'n Pragtige eenheid met baie ekstra. Die buite-area is super gerieflik en mooi.

Alecia B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B

Uitstekende verblyf.

Judy het ons met ope arms ontvang. Ons was so baie bederf met al die lekker eetgoedjies en die mooi skoon kamer was fantasties. Ons het nie eens geweet van loadshedding nie, alles was perfek.

Fransil K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransil K

Hartlike professionele gasvryheid in stylvolle en puik toegeruste eenhede.

'n Stylvolle en puik toegeruste eenheid met 'n fantastiese buitebraai en lapa-eenheid. Die swembad 'n bonus. Ons kom beslis weer.

Darryl F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl F

Pleasant and comfortable.

Host was attentive and made every effort to make of stay as pleasant as possible.

Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Pragtige gemeubileerde en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Die akkommodasie is baie skoon en gerieflik. Jy kan sien die eienares het 'n fyn oog vir detail. Ons is bederf met allerhande geskenkies wat vir ons baie spesiaal was. Hierdie plek word hoogs aanbeveel.

Neil R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R

Very comfortable stay with everything there as promised.

Enjoyed our stay immensely and will definitely book again should the need arise.

Penny R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny R

Clean, comfortable and good communication.

See stars.

Jan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Ongelooflike lekker kuier.

Baie gasvry en privaat. Ons het verskriklik lekker gekuier by die braai- en swembad-area. Sal Lilybet definitief aanbeveel.

Stella F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F

Judy het ons hartlik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel.

Lilybet is sterk aan te beveel. Die kamer is baie netjies en skoon. Daar is lekker bederfies soos sjokolade in yskas , 'n soet wyntjie en heerlike tuisgebakte beskuit.

Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie skoon en netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs en gasvrou kundig oor area en besienswaardighede.

Banie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Banie B

Very nice and quite.

Had a great stay and very clean.

Stella F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F

Daar is net een woord "fantasties"! Die kamer is foutloos en mooi skoon, die kombuis het alles wat jy nodig het.

Dankie aan Judy, sy is 'n wonderlike gasvrou. Ons het dadelik tuis gevoel. Alles was in plek, van die kamer tot die braaiplek buite. Ons gaan beslis weer kom kuier en ek beveel Lilybet met oorgawe aan.

Willie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Dit is 'n pragtige plek om te oornag, met alle nodige geriewe, wat baie netjies en skoon was.

Die ontvangs was baie goed en vriendelik, 'n mens voel onmiddelik tuis. Die kamers is baie ruim en volledig toegerus.

Hannelie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Baie gerieflike verblyf.

Verblyf by Lilybet is in 'n baie gerieflike, mooi, smaakvol gemeubileerde en goedtoegeruste moderne eenheid - voorwaar luukse en vyfsterverblyf met spesiale bederfies soos lekker beskuit en botteltjies African Ruby Vermouth Rooibos Infused vir 'n skemerkelkie of "nagdoppie". Die eienares was uiters behulpsaam.

Sanet V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Very pleasant.

We enjoyed our stay.

Alta C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Gemaklik in 'n lieflike kamer.

Die kamer is besonder mooi ingerig en mens kom regtig niks kort nie.

Nicola B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Rustigheid van die stadsgewoel.

Ons het heerlik gebly by Lilybet. Dit is 'n baie baie netjiese en skoon plek met veilige parkering agter geoutomatiseerde hekke. Die kamer het lugreëling en elektriese komberse vir die koue nagte. Alle inligting van die omgewing is mooi opgesom en beskikbaar asook blommeroetes wat 'n mense kan volg. Ek sal beslis weer daar bly. Die braai-area by die swembad is net so mooi en verlig in die aand.

Lilybet se terugvoer

Baie dankie Nicola,
Jammer ek kon julle nie self ontmoet nie maar ek hoop ons sien mekaar in die nabye toekoms.

Groete,

Judy

Lilybet
Herman M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Baie lekker.

Veilig en baie gasvry.

Marlise J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise J

Huis weg van die huis.

Judy hul dink rêrig aan als. Die plekkie is uitstekend ingerig, van handdoeke, beskuit, koffie, tee, 'n braai area, stortgeriewe, sepies vir die stort, sjampoe, ketel, mikrogolf tot klein stofie (ek mis dalk iets, daar is baie om te onthou). Die oggend toe die een bakkie nie aan die gang wou kom nie, spring Judy se man uit om te help "kick start" met sy "jumper cables". Ons bakkies se ruite was bietjie toegeys met die dat dit winter was en weereens kom Judy se man met 'n bakkie louwarm water. Dit het kompleet gevoel asof ek by mense bly wat lewenslange vriende is van ons. Ek beveel hul plekkie ten sterkste aan.

Lilybet se terugvoer

Baie dankie julle! Was heerlik om julle hier te hê. Julle is enige tyd welkom!
Liedegroete,
Johann en Judy

Lilybet
Marica C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica C

Baie netjiese en skoon!

Die slaapplekkie was regtig baie skoon en netjies. Die mense is baie vriendelik.

Kobus D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Skoon, netjiese en lekker plek om oor te bly!

Swembad en braai-area is 'n heerlike kuierplek. Alles was daar wat ons benodig het. Johan en Judy het ons van ons aankoms baie tuis laat voel. Ons gaan beslis weer daar oorslaap.

Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha B

Home away from home.

Ons het heerlik tuis gevoel in die skoon, ruim kamer met alles wat mens moontlik kon nodig hê. Die vriendelike ontvangs en heerlike bederfies was 'n aangename verrassing. Sal graag weer daar tuisgaan sou ons ooit weer in Clanwilliam uitkom.

Zelda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L

Uitstaande.

Home away from home. Besonders skoon en netjies, braaifasiliteite heerlik, swembad pragtig. Perfek vir 2 paartjies wat wil braai en oorslaap. Rustige area en naby alle fasiliteite. Ek sal verseker weer hier oorbly.

Jackie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie M

Bitter skoon en netjies. Sentraal en veilig. Vriendelike gasvrou.

Lilybet is smaakvol gemeubileer. Dit is pynlik netjies en skoon. Judy is 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Heerlike braai en kuier-area met pragtige swembad vir die somer. Sentraal geleë om lekker rond te ry en die omgewing te verken.

Lilybet se terugvoer

Baie dankie Jackie! Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê en julle was model gaste. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Judy

Lilybet
Kruger D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kruger D

Baie netjiese plek met alle geriewe tot jou beskikking.

Ek sal Lilybet enige tyd aanbeveel by familie en vriende, Johan en Judy is uitstekende ambassadeurs vir die bedryf met vriendelikheid en deernis vir hulle gaste.

Jc S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc S

Heerlike, netjiese selfsorg-eenheid.

Braaiplek onderdak was so 'n pluspunt. Ons sal graag weer daar kom kuier.

Keryn W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keryn W

Situated in a quiet suburb of Graaff Reinet near town centre.

Spacious, well organised and very comfortable. Everything available for self catering and nice pool and braai area. The host is very friendly and helpful.

Johan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Mooi skoon, vriendelik.

Skoon. Vriendelik. Puik. Net goed.

Durand L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Durand L

Had a lovely stay at Lilybet with friendly and clean service.

Thanks for an unforgettable stay, thumbs-up.

Lourette C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette C

Netjiese verblyf wat aan al jou behoeftes voorsien.

Baie netjies, hoë gehalte verblyf. Ons was baie vriendelik ontvang, die Van der Merwes het ons dadelik welkom laat voel en kon baie inligting verskaf oor die area. Lilybet en Clanwilliam her ons harte gesteel.

Claude R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude R

Accommodation was perfect for our stay.

Right from the evening we arrived everything was perfect. The hosts greeted us and are lovely and warm people. The accommodation is first class with everything we needed. Views from Lilybet are superb. Position of Lilybet in Clanwilliam is close to restaurants and all the amenities of the town. Very impressed, and if we return at some stage for the flower season Lilybet will be our first choice.

Elsie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Absoluut fantasties.

Dit was soos huis weg van die huis. Absolute toewyding, hulp, vriendelikheid en gasvryheid van die gasvrou en gasheer. Ons kan Lilybet vir enige iemand aanbeveel. Indien ons weer Clanwilliam besoek sal dit ons tuiste wees. Baie dankie, Judy.

Lilybet se terugvoer

Baie dankie Elsie. Ek is bly julle het ons plek soos huis ervaar. Dit is 'n groot kompliment, want dit is wat ek graag wil bereik. 'n Ontspanne hawe vir gaste wat vriende word. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Lilybet
Johan L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike gasvryheid en heerlike 5-ster-verblyf!

Ons het heerlik gebly by Lilybet! Die verblyf is baie goed ingerig met alles wat nodig is om onafhanklik te funksioneer. 'n Heerlike onderdak-buitebraai by die swembad, en veilige parkering onderstreep dat aan alles aan gedink is om jou totaal te laat ontspan.

Lilybet se terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer die mooi resensie. Solank ons gaste gelukkig en tevrede is, is ons gelukkig. Ons is bly om julle te kon ontmoet, ons gaan nog lekker kuier as julle eers in Clanwilliam kom bly.

Lilybet
Gideon S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S

Netjies, rustig en goed toegerus.

Lugversorger nie effektief.

Kritzinger S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kritzinger S

Baie skoon, netjies, stil en gerieflik.

Ek sal Lilybet sterk aanbeveel.

Riana R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R

Rustige, stylvolle verblyf.

Alles wat ons nodig gehad het, goed toegeruste selfsorg-eenheid, kan lekker by die swembad kuier.

Edna V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna V

Pragtige skoon rustige verblyf.

Uiters netjies en pragtige dekor. Alles wat nodig is vir geriewe. Puik bestemming.

Stephen B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Baie netjies, baie goed ingerig en baie vriendelike mense.

Word ontvang deur baie vriendelike gasvrou. Kamers is goed ingerig en baie netjies. Sal weer daar oornag.

Michelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Pragtig, netjies en vriendelike gasvrou!

Die verblyf was pragtig, netjies en skoon.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sitrus Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2OWVjZTExLTJiZTMtNDczZS1iYzI1LThhZmEwZjY2MjQ2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 3 Sitrus Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.173959134316 18.888249229167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang