Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilybet

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sitrus Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lilybet Self-catering Guest Suites is in die skilderagtige dorpie Clanwilliam geleë. Die huis is naby Bushmans Kloof Wilderness Reserve and Wellness Retreat, Ramskop Plaaslike Owerheid Natuurreservaat, die Rooibosteehuis, Clanwilliam Dam, Clanwilliam Museum en verskeie staproetes.

Die verblyf bied 2 stylvolle en ruim slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort. Gaste kan hulself tuismaak in kamers wat elkeen hul eie kombuisie het wat toegerus is met 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers sluit lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, gratis WiFi, asook 'n platskerm-TV en DStv met sekere kanale in.

Doendinge in die area sluit staptogte deur Sevilla Rotskunsroete in Cederberg, witwatervlotvaart, voetslaan, visvang en 4x4-roetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Lilybet
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Sitrus Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lilybet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sitrus Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2OWVjZTExLTJiZTMtNDczZS1iYzI1LThhZmEwZjY2MjQ2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 3 Sitrus Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.173959134316 18.888249229167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang