Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Corner

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lily's Corner bied lieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van George. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met 'n piekniektafel en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby die Botaniese Tuine en alle hospitale.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cab328d9a5bbe7c28dc8a8b606b38caaeca35a1c72279610134c4b0c4a1541569be72654c37001a2e5b52f30ac401600aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 48 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94865 22.46443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang