Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Khorshedweg 14, Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lily's Cottage is in Queensburgh, 'n rustige voorstad van Durban, geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Lily's Cottage is toegerus met 2 eenhede wat apart of as 'n geheel bespreek kan word. Die tweeslaapkamerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer wat geskik is vir 4 volwassenes en 2 kinders. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, asook 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas-kombinasie, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, breekware en eetgerei, asook ingeboude kaste. Langs die kombuis is 'n instapspens en ontbythoekie. Daar is 'n gemaklike slaapbank in die area tussen die sitkamer en slaapkamers. Die knus sitkamer is ook toegerus met 'n TV met DStv Compact en 'n balkon wat oor die swembad uitkyk.

Die ateljee-eenheid met 'n swembad-uitsig is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Dit bied 'n semi-sorg-kombuisie met geen stoof nie. Die eenheid is toegerus met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, WiFi, 'n skootrekenaartafel, lugversorging en 'n privaat patio in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

Lily's Cottage is binne 20 km van Durban se vernaamste besienswaardighede, insluitend strande, uShaka Marine World, Moses Mabhida-stadion, Kingspark Rugbystadion, Kingsmead Krieketstadion, hospitale, Universiteit van KZN, Durban Botaniese Tuine, rolbalbane en vele ander fasiliteite in en om. Durban. Doendinge in die omgewing sluit 'n BMX-baan, voëlkyk, wildkyk, begeleide staptogte, tennis en rolbalbane in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Khorshedweg 14, Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lily's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Khorshedweg 14, Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd5c3a3f997c5af40277ca13c8c7638a0343b8f6b3f77b634183e8f313a87434e0d09450fce55a2b0cb9b8855dbd2240feb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 14 Khorshed Road Malvern, Queensburgh 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.88904564015 30.922882559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang