Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Rest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir Lily's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Gemaklik.

Gemaklik en goed toegerus!

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Paul! Ons waardeer.

Lily's Rest
Esmarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie L

Pragtige plek, uitstekende diens en baie goed toegerus.

Absoluut heerlik gebly!

Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Baie veilig, netjies.

Rustig, netjies, goed toegerus en baie veilig. Dis heerlik om daar te stap, ook na die rivier, wat letterlik ʼn klipgooi daarvandaan is. Die ligging is uitstekend, veral as ʼn basis om die omgewing te verken.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Amanda. Ek waardeer dit baie! Groete, Cinette

Lily's Rest
Michelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Netjies en mooi.

Dit was baie netjies gewees. Die diens was baie goed gewees. Die eienaar het baie mooi gekommunikeer.

Carlin K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin K

Pragtige plek vir vinnige oorslaap, baie netjies en met alles wat jy nodig mag kry. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Volle DStv was omtrent 'n bonus om Wimbledon te kon kyk. Linne en bed was 5 ster.

Renier M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier M

Heerlik rustig en oor die algemeen aangenaam.

Veilige, rustige en baie mooi uitspanplek.

Lara C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara C

Veilig en gemaklik.

Ek het heerlik gebly. Dit het alles gehad wat ek nodig gehad het en die feit dat dit in 'n sekuriteitskompleks is, het my baie veilig laat voel as 'n enkelreisiger toe ek laat van my funksies af daar aangekom het.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Lara.

Ek waardeer baie.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Emma K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Stil, rustig, skoon en netjies. Ons het baie lekker oornag.

Cinette was baie vriendelik, behulpsaam en het ons baie goed geakkommodeer.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Emma.

Lily's Rest
Divan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan J

Snoesig, welbedag toegerus en uitgelê. Als wat mens kan nodig kry.

Cinette was great en ons verblyf was gemaklik en sonder enige probleme. Die kamer is toegerus met als wat mens nodig kan kry en ons sal vir seker weer daar oorbly as ons weer daardie kant van die land besoek.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die warm terugvoering. Groete Cinette

Lily's Rest
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Perfect

Perfect peace and quiet. The room had everything we needed while our hosts were attentive and friendly. We will definitely visit if we pass through that area again.

Lily's Rest se terugvoer

Thank you Chris.

Lily's Rest
Antonie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Puik diens, netheid, warm ontvangs en 'n veilige verblyf. Baie dankie aan ons vriendelike gasheer en gasvrou.

Die gasvrou het gereeld met ons gekommunikeer om seker te maak ons verdwaal nie. Die openhartige warm ontvangs is vir ons n riem onder die hart. 100/100.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Antonie. Ons waardeer!

Lily's Rest
Nico A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Baie netjies en skool. Uitstekend toegerus. Gerieflik en aangename verplyf.

Slegs met warm water gesukkel. Gaan asseblief na.

Elna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna P

'n Oulike plek om te oornag as jy Roete 62 doen.

Die akkommodasie is netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap en sal die plek beslis aanbeveel.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Elna vir die laat antwoord. Ek waardeer! Groete Cinette

Lily's Rest
Maretha R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha R

Uiters netjies, kwaliteitlinne en alles wat mens nodig het.

Perfekte basis om vandaar Robertson en omgewing te verken.

Diani T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diani T

Waarde vir geld en uitstekende diens.

Baie netjies en veilige plekkie met 'n rustige atmosfeer en alles wat jy nodig het. Vriendelike diens.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Diani, vir die terugvoering. Ek waardeer.

Lily's Rest
Jopie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Nog 'n uitstekende oorslaap.

Dis ons tweede keer by Lily's Rest en ons sal weer gaan. Alles is perfek en die gasvrou, Cinette sorg vir die beste.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering - ek waardeer.
Kom gerus weer.

Groete,
Cinette

Lily's Rest
Anelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V

Alles wat jy nodig het.

Baie mooi skoon en netjiese plekkie met klein ekstra goedjies wat jou so welkom laat voel.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Anelle vir die terugvoering - ek waardeer baie! Kom gerus weer.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Craig C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Quiet and peaceful.

Really enjoyable, very central, would recommend to anyone looking for a place to stay for the weekend.

Lily's Rest se terugvoer

Hi Craig,

Thank you for this.

Kind regards,
Cinette

Lily's Rest
Lana V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Ons het heerlik geslaap en gerieflik gebly.

Die area is mooi en lekker vir stap.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Lana. vir jul terugvoering.

Kom gerus weer.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Sg D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sg D

Ideale verblyf.

Sal beslis weer in die toekoms van gebruik maak. Perfekte ligging in baie veilige, pragtige omgewing. Ruim, netjiese kamer en badkamer.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Sg.

Kom asb weer.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Minet S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minet S

Presies wat ons voor gesoek het.

Rustige stil plekkie en baie veilig, ons sal graag weer daar wil gaan oorbly.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Minet.

Kom gerus weer.

Groete, Cinette.

Lily's Rest
Antonio R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio R

Rustigheid, kalmte en pragtig.

Die stilte, pragtige omgewing en berge in die agtergrond het dit vir ons gedoen. Lily's Rest loop die ekstra myl om gaste te laat tuis voel. Dankie Lily's Rest.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie. Julle was great gaste.
Groete
Cinette

Lily's Rest
Odrie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odrie V

Wonderlik.

Die beste, en sal weer gaan.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Odrie - julle is wonderlike gaste!

Lily's Rest
Izak L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Lily's rest het alles gehad om ons oornag so gerieflik moontlik te maak.

Cinette is 'n baie oulike gasvrou!

Lily's Rest se terugvoer

Kom kuier weer as jul na die vordering op jul huis kom kyk.

Lily's Rest
Hester E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E

Lekker gemaklike oornagplekkie.

Veilige en netjies. Het ook geen probleem gehad toe ons 'n versoek gerig het om vroeër in te kom.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Hesther.
Kom gerus weer.
Jul is droom gaste!
Groete
Cinette

Lily's Rest
Fanie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie F

Ideaal as jy net wil oorslaap.

Dalk bietjie knap vir 'n langer kuier. Stoep baie beknop, ek sal nie daar kan kuier nie.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Fanie, ek neem kennis.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Coreen G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen G

Lekker gekuier.

Baie vriendelik verwelkom. Die plek is skoon en netjies en oulik ingerig en als wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie vir Coreen.

Ek is baie bly jul het lekker gebly. Kom asb weer.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Shaun A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun A

Baie netjies en baie veilig.

Ek sal en gaan beslis weer gebruik maak van Lily's Rest.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Shaun! Kom asseblief weer.

Lily's Rest
Flip V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

Skoon, gasvry, netjies.

Die plek was presies wat ek verwag het en alles in die plek is netjies en reg.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Flip,
Dit was 'n voorreg om julle tekon huisves.
Kom gerus weer.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Jannie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Wonderlike plekkie. Word sterk aanbeveel.

Sien sterre.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit. Kom gerus weer.

Lily's Rest
Gert B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Modern, great linen, well equipped, total satisfaction.

Highly recommended to future guests!

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Gert.
Kom gerus weer.

Groete Cinette

Lily's Rest
Marius N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Gerieflik, netjies, persoonlike aandag, vriendelik.

Die eenheid was gerieflik, netjies en waarde vir geld. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kan Lily's Rest beslis aanbeveel.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Marius vir jou terugvoering. Ek waardeer regtig.
Groete
Cinette

Lily's Rest
Jp M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M

Baie rustige en ontspanne kuier.

Plekkie is pragtig, baie meer luuks in werklikheid as op fotos. Heerlikste stort! Netjies, skoon, veilig en als wat mens nodig het is daar. 'n Baie vriendelike gasvrou en ons sal beslis wees gaan.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer regtig.

Groete
Cinette

Lily's Rest
Simone M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M

Very pleasant.

Had a bit of trouble gaining access to the estate, but for the rest I had a great stay.

Jurie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie F

Rustigheid en gemaklik.

Die bed was gemaklik en kon met gemak die WiFi gebruik en TV kyk soos ons wou. Kon in die landgoed rondloop - almal is vriendelik en rustig. Dit voel soos ’n klein dorpie op sy eie.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie. Jammer vir my laat antwoord. Ek waardeer dit.

Lily's Rest
Marietjie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Puik.

Dis 'n baie mooi skoon en baie veilige plek met al die geriewe kort net lugversorging vir die dae wat die buite temp 39 grade is dan sal dit 'n 5-ster-plek wees.

Lily's Rest se terugvoer

Ek moet definitief beplan vir 'n lugversorger. Baie dankie vir die terugvoering.

Lily's Rest
Jopie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Uitstekende fasiliteit vir oornag.

Hierdie is 'n baie netjiese, goed toegeruste en baie veilige oornagplek. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie Jopie, ek waardeer dit.

Lily's Rest
Izak L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak L

Rustig, tevrede en definitief 'n goeie oornagstop in die area.

Cinette was 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Baie lekker bederfies in die kamer gehad wat goeie koffie insluit! Beslis 'n kuiertjie wat jou laat welkom voel.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Izak, gaan jul binnekort weer sien.

Lily's Rest
Jp V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Sien sterre.

Baie lekker en ’n oulike plekkie. Puik vir oornag met troues naby.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie JP. Ek waardeer dit baie.
Groete
Cinette

Lily's Rest
Dries V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Lilly's Rest het soos huis weg van die huis gevoel. Ons het die gasvryheid baie geniet.

Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig en die geriewe oortref die verwagtinge. Heerlike afpakplek.

Lily's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jul bespreeking en die terugvoering. Kom gerus weer.

Lily's Rest
Kobus H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus H

Als okay.

Daar was 'n klein hondjie toegesluit in die huis langsaan wat getjank het en die dakwaaier raas so dat ons dit nie kon gebruik het nie.

Lily's Rest se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Kobus

Lily's Rest
Frik B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B

Alles wat jy nodig het.

Netjies, skoon, gemaklike bed en die eienaar is baie gaaf en help graag.

Robert M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Oornag kuier tydens gholfnaweek

Baie rustig en stil. Plek is ruim en netjies met alle fasiliteite. 'n Kitchennette sal dalk bietjie meer praktiese wees vir 'n langer kuier. Maar heerlik gekuier. Gasvrou was baie vriendelik. Sal definitief weer kom kuier.

Roxy R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy R

Loved the safe, beautifully located Lily's Rest, it was more than our expectations and we enjoyed that it was so stunningly close to the river.

We stayed for the weekend and were pleasantly surprised by the value for money. It was peaceful, safe, close to everything in its surrounds and gave us the opportunity to enjoy the river too ─ such an added bonus.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mal oor die veilige, pragtig geleë Lily's Rest, dit was meer wat ons verwag het en ons het dit baie geniet dat dit so verbasend naby die rivier is.

Ons het die naweek hier gebly en was aangenaam verras deur die waarde vir geld wat jy kry. Dit was rustig, veilig, naby alles in die omgewing en het ons die geleentheid gebied om ook die rivier te geniet ─ 'n bonus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lily's Rest se terugvoer

Many thanks for your lovely review. It makes me proud, much appreciated.
Thank you.
Cinette

Lily's Rest
Danie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Wonderlike verblyf in 'n rustige area wat perfek is om die mooie Robertson vanaf te verken.

Woonstel netjies en stylvol uitgerus met groot, gemaklike bed, alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike bly.

Lynette L P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L P

Baie aangenaam. Vriendelike gasvrou.

Mooi, netjies en baie goed togerus. Hoogs aan te beveel.

Jackie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B

Baie aangenaam. Gasvry ontvang. Baie netjies

Was baie tevrede. Baie netjies en alles wat ons nodig het was daar

Gunter P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gunter P

Uitstekend

Baie netjies en skoon. Baie lekker en mooi omgewing. Sal vir seker weer daar oorbly!

Lily's Rest se terugvoer

Dankie Gunter! Jy het alles so netjies gelos - 'n droom gas!

Lily's Rest
Sandra E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Heerlik, modern, vars en baie gerieflik.

Cinette baie vriendelik en het aan al ons behoeftes voldoen. Netjies, gerieflik en alles wat nodig was, was daar en nog meer. Dankie Cinette, sal weer kom en beslis aanbeveel.

Lise R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise R

Baie vriendelik. Goeie kommunikasie.

Sien sterre.

Michael B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Baie aangenaam.

Dit is baie lekker buite die dorp geleë en stil, lekker rustige plekkie.

Marquin C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marquin C

Netjies, is 'n gerieflik naby golfbaan.

Vriendelike ontvangs en gerieflike oornagfasiliteit teen 'n billike prys.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd30d1fd94be591bca1be032a98362c2624ee535ed04d7afcfc7757f7731f307846345b15bcd491e291e316e30e0bb147ac44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Silwerstrand Golf and River Estate 2 Lily Crescent 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808547134786 19.856800068501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang