Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Rest

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Gemaklik. Gemaklik en goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cinette
Lily's Rest
Baie dankie Paul! Ons waardeer.

Esmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek, uitstekende diens en baie goed toegerus. Absoluut heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie veilig, netjies. Rustig, netjies, goed toegerus en baie veilig. Dis heerlik om daar te stap, ook na die rivier, wat letterlik ʼn klipgooi daarvandaan is. Die ligging is uitstekend, veral as ʼn basis om die omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cinette
Lily's Rest
Baie dankie vir jou terugvoering, Amanda. Ek waardeer dit baie! Groete, Cinette

Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjies en mooi. Dit was baie netjies gewees. Die diens was baie goed gewees. Die eienaar het baie mooi gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige plek vir vinnige oorslaap, baie netjies en met alles wat jy nodig mag kry. Ons kan dit regtig aanbeveel. Volle DStv was omtrent 'n bonus om Wimbledon te kon kyk. Linne en bed was 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik rustig en oor die algemeen aangenaam. Veilige, rustige en baie mooi uitspanplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara C
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Veilig en gemaklik. Ek het heerlik gebly. Dit het alles gehad wat ek nodig gehad het en die feit dat dit in 'n sekuriteitskompleks is, het my baie veilig laat voel as 'n enkelreisiger toe ek laat van my funksies af daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cinette
Lily's Rest
Dankie Lara. Ek waardeer baie. Groete Cinette

Emma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Stil, rustig, skoon en netjies. Ons het baie lekker oornag. Cinette was baie vriendelik, behulpsaam en het ons baie goed geakkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cinette
Lily's Rest
Baie dankie Emma.

Divan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Snoesig, welbedag toegerus en uitgelê. Als wat mens kan nodig kry. Cinette was great en ons verblyf was gemaklik en sonder enige probleme. Die kamer is toegerus met als wat mens nodig kan kry en ons sal vir seker weer daar oorbly as ons weer daardie kant van die land besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cinette
Lily's Rest
Baie dankie vir die warm terugvoering. Groete Cinette

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfect Perfect peace and quiet. The room had everything we needed while our hosts were attentive and friendly. We will definitely visit if we pass through that area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cinette
Lily's Rest
Thank you Chris.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd30d1fd94be591bca1be032a98362c2624ee535ed04d7afcfc7757f7731f307846345b15bcd491e291e316e30e0bb147ac44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Silwerstrand Golf and River Estate 2 Lily Crescent 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808547134786 19.856800068501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang