Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lily's Rest, a gastekamer, is in die Village van die veilige Silwerstrand Gholf en Rivierlandgoed en net 3 km van Rovertson af. Dit is op die eienaars se woonerf en dit is ideaal vir 'n paartjie, 2 enkellopendes, sakereisigers of oornagreisigers.

Die gastekamer is vas aan die hoofhuis maar dit is privaat met 'n aparte ingang. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het wit beddegoed, handdoeke en warm komberse. Daar is lugversorging. Ander geriewe sluit onbepetke WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dompelpot, kroegyskassie, mikrogolfoond en 'n TV met DStv in. Koffie, melk, suiker en beskuit word met aankoms voorsien.

Die kamer spog met 'n beskutte stoep met draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Binne die die Village kan gaste rustig wandel of stao en die berguitsig geniet. Die eenheid is 200 m van die rivier af. Gaste kan 'n kano teen addisionele per dag huur. Gholfkarretjies kan ook gehuur word by die klubhuis waar gaste kan gholf speel of maaltye geniet. Verder bied Robertson verskeie wynplase, olyfolieproe, 'n kunsgalery, restaurante en 'n boeremark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Grietjie C
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik. Gemaklik en goed toegerus!
Apr 2024
Esmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, uitstekende diens en baie goed toegerus. Absoluut heerlik gebly!
Apr 2024
Amanda G
5.0
Baie veilig, netjies. Rustig, netjies, goed toegerus en baie veilig. Dis heerlik om daar te stap, ook na die rivier, wat letterlik ʼn klipgooi daarvand...
Sien meer
Mrt 2024
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en mooi. Dit was baie netjies gewees. Die diens was baie goed gewees. Die eienaar het baie mooi gekommunikeer.
Jul 2023
Carlin K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek vir vinnige oorslaap, baie netjies en met alles wat jy nodig mag kry. Ons kan dit regtig aanbeveel. Volle DStv was omtrent 'n bonus om W...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Gholf en Rivier Landgoed, Lilysingel 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd936391693a8b0666b296e39ebf663751f6cc121cbc3335bf44b07589af004ad9c16ec0a604e11454bb77852f378badd39b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Silwerstrand Golf and River Estate 2 Lily Crescent 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808547134786 19.856800068501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang