Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Soenel N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Soenel N

Slegs geskik vir egpaar.

Verblyf was gerieflik, maar het nie aan my verwagtinge voldoen nie. Die beskrywing van die Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe eenheid is kothuis met slaapplek vir 3 volwassenes of 2 ouers met 2 klein kinders. Daar word gemeld dat daar 'n koninggrootte bed is met 2 enkelbeddens. Ons was 2 volwassenes maar is nie lewensmaats nie. Daar is egter slegs 'n koninggrootte bed en moes ons dus die bed deel. Die eenheid word dus vals geadverteer. Verder is die parkeergeriewe beperk vir die aantal verblyf. Die oggend toe ek vroeg moes vertrek, moes ek eers rondskarrel opsoek na hulp om van die ander inwoners te vra om hulle voertuie te skuif sodat ek uit kon ry. Daar was ook aanvanklik skerp ou kosreuke wat die woonstel vol gehang het. Die ketel, skakelaars en kombuis is vetterig en saam met die reuk oorskadu die positiewe van die verblyf. Verder is daar ook Open View en nie DSTV soos genoem in die beskrywing van die kamers.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f157220d5e992bb6e0888fde87ecabe00c6cb856bd5af9b196f45743977a9af6e4163c4f2ebccb9fbcd52d71620df1c18f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 20 Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.621751568819 30.430468458567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang