Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lincoln Cottages Nederburg and Backsberg Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Retha H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Oor die algemeen goed. Foto's is misleidend. Swembad het gewys dis op dieselfde perseel en was op ander perseel, kon nie die swembad gebruik soos gedink om kids besig te hou. Dit was baie sleg. Teen 11uur was daar geen diens in die eenheid. WiFi was konstante probleem en heeltemal af teen Saterdag. WiFi is nie luuksheid, dis noodsaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Our stay was very pleasant and the unit was neat and clean. We would recommend Lincoln Cottages Nederburg and Backsberg Cottage to anyone that is looking for accommodation in Pietermaritzburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Monica
Lincoln Cottages Nederburg and Backsberg Cottage
Good day, thank you for your great review. We hope to see you again soon.

Therusha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Great location. It was fantastic. Very nice stay. With the loadshedding being a constant issue in South Africa, I would have preferred an alternative to candles. Loadshedding globes or lights would have been great as the candles were quite dim. Also, it would have been nice if the owners would have provided a loadshedding schedule so the guests are aware of the times the lights would be switched off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monica
Lincoln Cottages Nederburg and Backsberg Cottage
Good day Therusha. Thank you for your review, we are happy that you enjoyed your stay with us. We have provided load-shedding lamps in the past, but we are unable to keep up with the replacements of these items due to them constantly being removed when the customer checks out. Thankfully in our area, we are not subject to frequent load shedding, however when the load shedding schedules are published, these at times do not reflect the actual times that we experience load shedding. However, your point is taken, and we will in the future send out load-shedding schedules when these become available. We hope to see you again soon. Kind regards Ken and Monica, Lincoln Cottages.

Francois C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Ons was in PMB vir die Midmar Myl. Lincoln Cottages is baie bekostigbaar, skoon en die eienaars is baie vriendelik. Ons het 2 dae daar spandeer, ons het elke oggend ons ontbyt op tyd gekry en dit was heerlik. Inklok en uitklok was vinnig en maklik. Ons sal hulle volgende jaar weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Netjiese verblyf. Baie netjiese plek met ruim vertrekke, baie goeie ontbyt wat in jou gastehuis bedien word deur baie gasvrye personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Beste gastehuis waar ons al ooit tuis gegaan het. Huisvesting was gerieflik, alles was skoon en netjies. Dekorasie uit boonste rakke. TV volgens my smaak beskikbaar. Etes is volgens bestelling in wooneenheid op bepaalde tyd afgelewer. Eienaar en gade was altyd vriendelik en hoflik. Veiligheid was meer as voldoende. Geen onnodige reëls wat verblyf versuur het nie. Ek kan dit met die grootste vertroue aanbeveel, veral vir groter groepe. Oorsese besoekers sal dit baie geniet en besonders bekostigbaar vind. Dankie aan die bestuurder en sy gade vir uitsonderlike diens. Sal beslis, as die geleentheid hom voordoen, weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2018

Dit was baie lekker en gerieflik. Die vriendelikste mense. So accommodating!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelen K
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2018

Verblyf was netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Die verblyf self was netjies en het aan ons behoeftes voldoen. Ongelukkig was die area en tuin rondom die woonstel/cottage nie netjies nie. Ons wou nie buite sit nie want dit was eenvoudig nie netjies en kook genoeg nie. Dit het eintik slordig vertoon en was daar 'n tipe container wat teenaan die cottage geplaas was en regtig nie vars gelyk het nie. Die spasie tussen die container en die cottage was so klein dat vroeg die volgende ogend het 'n werker/ tuinwerker teen ons venster verbygeloop om tussen die container en die cottage verby te kom.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sunette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2017

Uitstekend! Ons het elke minuut geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Nov 2017

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stamfordlaan 12, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YzFmNDEzLTViZjEtNGM5ZC04MDE2LWRkNzM2MmIyNTA0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 20 Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.620555555556 30.429166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang