Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sisca D - Mei 2024
Algehele gradering
Die mooiste en beste gastehuis waar ek al oorgeslaap het.
Beaulah R - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstaande gehalte, heerlik geslaap en lekker.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo Beaulah, baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ek was net so besonders verras deur sulke gawe gaste soos julle te kon ontvang het. Hoop julle het 'n lekker vakansie verder geniet, en julle is enige tyd weer welkom by Linda se Dop.
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en besonders.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie René vir hierdie mooi resensie. Julle is baie welkom.
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtigste gastehuis in Namakwaland!
Linda se Dop se terugvoer
Vreeslik dankie, Johan, vir jou wonderlike resensie. Ek kan ook sê dat dit vir my ook 'n opregte voorreg gewees het om julle te ontvang. Sien uit na julle volgende kuier.
Ann V - Jan 2024
Algehele gradering
5 ster verblyf.
Lees meerLinda se Dop se terugvoer
Vreeslik duisend dankies vir hierdie wonderlike resensie. Dit was opreg vir my ook 'n plesier gewees om vyf ster gaste soos julle te kon ontvang het. Kom gerus weer!
Sean B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, punt!
Wallie B - Sep 2023
Algehele gradering
Juweel in Nieuwoudtsville.
Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Opset netjies, uitstekend diens en Linda en haar personeel is vriendelik en hulpvaardig.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo! Baie dankie vir hierdie pragtige resensie! Dit was erg lekker gewees om julle te ontvang. Sien uit na julle volgende besoek!
Jan P - Aug 2023
Algehele gradering
Boonste gestoeltes. Vyfster. Eksklusief.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo Jan, baie dankie vir u resensie dit word hoogs waardeer.
Johann M - Aug 2023
Algehele gradering
We were warmly welcomed upon arrival by Linda and impressed by the internal beauty of the guest house.
Linda se Dop se terugvoer
Good day Johann. Thank you for your review and wonderful feedback which is much appreciated. We are glad your stay was great and that service you received was to your satisfaction. We look forward to welcoming you back soon upon your next visit. Kind Regards, Linda
Salmon S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met veilige parkering. Skoon en ruim kamer.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo Sam en Anlie, wat n wonderlike resensie. Baie dankie. Ek waardeer die moeite. Ek het julle net so erg geniet.
Kom gerus weer.
Cornelus T - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful experience!
Linda se Dop se terugvoer
Good day Cornelus . Thank you for your 4.4-point review and wonderful feedback which is much appreciated. We glad your stay was great and that the room was more than satisfactory. We look forward to welcoming you back soon upon your next visit. Kind Regards, Linda
Eunice V - Aug 2023
Algehele gradering
Beleefd, maar sonder hartlikheid.
Linda se Dop se terugvoer
Geagte Eunice, dankie vir u resensie. Dit is met teleurstelling dat ek moet verneem van u ongelukkigheid oor die braai area. U twee dae besoek aan my gastehuis het u nie een keer gekla or kapsie gemaak teen die geriewe nie. U kamer 3 het n 1.4m tafel/kabinet waar u met gerus u voedsel kon verwerk. Dit is kas waar u instap in die kamer. Soos aangedui op die foto's wat u self gekies het met u bespreking van die kamer. Sou u dan verkies het om die verwerking by die braai area te doen. Kan u ook soos per fotos wat vir u gerief geplaas is sien daar is n 1.5m werksblad reg langs die hout braai. By die 8 sitplek tafel wat 2.5m lank is kon u ook gewerk het, Daar is ook n wasbak met n verdere 2.3m blad by die 8 sitplek tafel. My braai area is nie onder dak asook die tafel by die braai. Maar dit is ook duidelik op al my foto's aangetoon. U het wel versoek om u vriende oor te nooi die 1ste aand en ons restaurant toe gebruik daarvoor. Ek neem aan dit was toe in orde met hulle besoek want u noem niks van dit nie. Die 2de aand was dit onweer en soos dit met onweer gaan is baie mense dan nie bereid om te braai. Daaraan kan ek ongelukkig niks doen. Ek kan net my gastehuis so skoon en op standaard hou en alle foto's soos die eiendom daaruitsien publiseer. Indien u dan die kamer kies en duidelik die geriewe kan sien op die fotos en dan ongelukkig is oor die weer en omdat braai in onweer nie haalbaar is nie, kan ek maar min daaraan doen. U het ook met u besoek waar u toe reeds ook die geriewe kon sien, self gekies om die 2de aand te braai. Daar was met u besluit om te braai reeds alle geriewe gewees en niks het verander die 2de aand nie. Waar ek geveil het op u diens standaarde sal ek graag wou geweet het asook die waarde vir geld. Ek kan net sover van diens wees maar weer toestande is en sal altyd iets wees wat buite my bereik as normale mens bly. Vreeslik jammer dat ek met die goeie weer toestande geveil het en nie van diens daar kon wees nie. Ek het ook die volgende oggend met u verneem hoekom u nie gebraai het nie. U antwoord was dat u wou braai, maar het besluit om dit nie te doen as gevolg van swak weer. Nooit het u my genader die vorige aand vir hulp of u ongelukkigheid met die besoek aan my gedeel met u vertrek nie. Ek het self daardie aand lam tjoppies op die gas braai langs die wasbak met die 2.3m blad gebraai en gesien u het die houtbraai se klap oopgemaak en toe net so gelos. Dit was nie te onaangenaam buite nie, maar miskien is dit die weer hier bo die berg waaraan u dalk nie gewoond is nie. Ek sou graag u van hulp gewees het sou u my net genader het, of u besware aan my gedeel het. Dit is altyd lekker om dit dadelik uit te sorteer.
Anne M - Aug 2023
Algehele gradering
Linda is a very hands-on hostess who looks after her guests down to the last detail.
Lees meerLinda se Dop se terugvoer
Dear Anne, thank you so much for your wonderful review and compliments. Thank you very much.
Antoinette M - Aug 2023
Algehele gradering
Luukse bederf.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo Antoinette, Baie dankie vir jou pragtige komplimente. Ek het julle net so Baie waardeer.
Annemarie V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, supernetjies, sentraal.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie Annemarie! Dit was regtig wonderlik om julle te kon ontvang in my gastehuis.
Tanya V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige huis wat baie ruim en gemaklik is. Goed ingerig. Vriendelike diens.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo Tanya, groot dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit was nog nooit moeilik om sulke lekker gaste soos julle by my te kon ontvang nie. Was regtig 'n voorreg om vir julle te kon regstaan.
John L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Heerlik oornag.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie.
Dit word so baie waardeer.
Dit was ook vir my n voorreg om julle as my gaste te kon ontvang.
Venessa D - Sep 2022
Algehele gradering
Beste wegbreek ooit in Namakwa!
Lees meerLinda se Dop se terugvoer
Baie dankie Venessa vir hierdie pragtige resensie. Dit word so baie waardeer. Dit was ook vir my n vooreg om julle as my gaste te kon ontvang.
Salomé W - Sep 2022
Algehele gradering
Luukse gastehuis, baie lekker gebly.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie Salomé, vir hierdie wonderlike resensie. Na 'n besige seisoen is hierdie wonderlike komplimente regtig lekker om te ontvang. Dit was ook heerlik om julle as my gaste te kon ontvang.
Megan W - Sep 2022
Algehele gradering
A lovely and comfortable place.
Linda se Dop se terugvoer
Dear Megan, it was such a pleasure to host you and your family here at my home. Thank you for the great review.
Tyrell P - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect.
Linda se Dop se terugvoer
Thank you so much for this lovely review.
Henk P - Des 2021
Algehele gradering
Elegant en gemaklik.
Linda se Dop se terugvoer
Hallo Henk, baie dankie vir die pragte resensie, dit word altyd waardeer. Dit was ook vir my 'n voorreg om julle te kon ontmoet en ontvang.
Kirne V - Des 2021
Algehele gradering
Aan te beveel. Heerlik.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie, dit was so lekker om julle by my te kon ontvang het.
Gary V - Des 2021
Algehele gradering
Neat and pleasant setting.
Linda se Dop se terugvoer
Gary, thank you for taking the time to submit a review. Your comments are valued as a respected guest at our establishment. It is sad to see that you and your girlfriend feel offended. As per my phone call earlier today with you I have explained that we adhere to strict table e-ticket and will only touch a plate if the knife and fork are put next to each other, indicating to the waiter that we may remove the plate.
We do however regret that this ever happened and respectfully offer our sincere apologies and did not in any way or respect wanted to offend you or your girlfriend in any way whatsoever.
Enjoy a wonderful 2022 and please pop in again in the future even if it is just for a coffee.
Dries B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Onvergeetlik!
Linda se Dop se terugvoer
Sjoe! Baie, Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Dit word sooooo waardeer. Julle was ook net sulke wonderlike gaste gewees, en n voorreg om julle te kon ontmoet.
Irida S - Sep 2021
Algehele gradering
Onverwags, rusoord pragtig!
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie vir hierdie resensie dit word hoog waardeer. Dit was net so lekker om gasvrou vir julle te kon wees.
Riaan S - Sep 2021
Algehele gradering
Hierdie is 'n baie netjiese blyplek, waar ons net die beste gekry het.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie Riaan, vir jou mooi woorde en resensie. Dit was so aangenaam om julle te kon ontvang het by my huis.
Werner N - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Linda se Dop se terugvoer
Baie Dankie vir so n Baie mooi resensie, julle was sulke gawe gaste om te ontvang en so lekker gewees om julle by my te kon bederf.
Nallie B - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvrou kon meer innemend gewees het. Gevoel gekry sy doen ons 'n guns om daar te laat bly. Puik geriewe.
Linda se Dop se terugvoer
Beste Nallie
Baie dankie vir jou eerlike en ooregte resensie.
Graag wil ek verskoning maak en my opregte jammerte uitspreek dat julle so onwelkom gevoel het. Ek is nie seker hoekom julle so gevoel het nie en dat ek dalk julle afgeskeep het. Indien wel vra ek om verskoning en wil ek julle graag uitnooi om gerus weer te kom kuier en dat ek hoop julle sal dan meer tuis hier in my huis sal voel.
Vriendelike en baie warm groete, Linda.
Manie V - Aug 2021
Algehele gradering
Stylvol, gesellig.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie Manie, was lekker gewees om julle te kon ontmoet.
Mariet V - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Linda se Dop se terugvoer
Mariet, Baie dankie vir jou ongelooflike mooi woorde en komplimente. Lekker gaste soos julle is so maklik om gasvrou voor te wees.
Marina C - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, veilige omgewing, baie netjiese en moderne verblyf.
Linda se Dop se terugvoer
Sjoe! Baie dankie vir hierdie kosbare en pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg.
Talitha C - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Linda se Dop se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit word hope waardeer. Ek wil ook byvoeg dat dit vir my ook 'n groot plesier was om julle te huisves en om gasvrou te kon wees. Baie dankie.
Alta C - Apr 2021
Algehele gradering
Gemak op die platteland.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie, hoop om gou weer te sien.
Rudy G - Sep 2020
Algehele gradering
Great stay.
Linda se Dop se terugvoer
Hello Rudy, thank you so much for your kind review. Next time pick the kingsize bedrooms, we have 6 kingsize bedrooms and 2 with double beds, I agree kingsize is just absolutely better. Hope to see you soon.
Johan F - Sep 2020
Algehele gradering
'n Ware juweel in Nieuwoudtville!
Linda se Dop se terugvoer
Johan, baie dankie vir hier pragtige resensie, jou woorde word hoog waardeer. Ja ek voel al klaar met die 2de deel. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Collette B - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend, ek baie lekker gebly.
Linda se Dop se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle resensie, dit word hoog waardeer. Dit was ook n groot plessier om julle by my te huisves.
Henning M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjiese, moderne en gerieflike gastehuis.
Linda se Dop se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul pragtige resensie, dit word waarlik opreg waardeer.
Sariaan W - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtig maar kos was teleurstellend.
Elsabet B - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese gastehuis wat ons welkom laat voel het!
Lees meerLinda se Dop se terugvoer
Sjoe, wat sê 'n mens na so 'n pragtige resensie. Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Martie G - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Linda se Dop se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige en baie waardeerde resensie.
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap